Hy het toe glo tuis in die informele nedersetting Nompumelelo by Beaconbaai sy vrou, dié se broer en toe homself met sy dienspistool geskiet.
Alles vir die sleutelwoord "Oos-Londen"
Brandstigting ondersoek ná brand in winkelsentrum
Van die winkel se inhoud is bo-op die dak van die gebou aangetref.
Ma by skool doodgeskiet: ‘Dogter het gedink pa wil hele gesin uitroei’
Die beskuldigde het sy vrou na bewering twee keer geskiet, een keer in die kop en een skoot naby aan die hart, ten aanskoue van leerders en personeel by die laerskool waar een van hul kinders ook skoolgaan.
Twee sakemanne dood ná rowers losbrand
Die polisie het die slagoffers as Brett Pope en Kobus Fourie geïdentifiseer.
Twee dood ná rowers losbrand
ʼn Motoris en ʼn vragmotorbestuurder is Woensdag tydens ʼn gewaagde rooftog in Oos-Londen in die Oos-Kaap doodgeskiet.
Man verdrink toe vlot omslaan
Die liggaam van ʼn 29-jarige man is Vrydag sowat 6 m onder die water gevind nadat hy in ʼn dam verdrink het.
Mercedes Benz kondig reusebelegging in SA aan
Pres. Cyril Ramaphosa het Dinsdag gesê dié besluit is ʼn verklaring van vertroue in die land en sy ekonomie.
Man ontbied polisie oor fetus; 2de fetus uur later aangetref
Die polisie doen ʼn geregtelike doodsondersoek.
Man vas oor hy glo met krag lol
Gerrit Jan Crowther (52) het Dinsdag in die Oos-Londen-landdroshof verskyn.
Dokter in die hof oor vervalste doktersbriewe
ʼn 67-jarige dokter van Oos-Londen en haar 37-jarige assistent het Donderdag in die landdroshof verskyn op aanklag van bedrog en korrupsie in verband met vervalste doktersbriewe.
‘Inbrekers’ glo ontvoer en vermoor
Sewe verdagtes is op aanklag van ontvoering en moord in hegtenis geneem nadat hulle glo eiemagtig opgetree het.
Liggaam van vermiste Oos-Kaap-vrou gevind
“Tannie Elsa, jy was soos ʼn tweede ma vir my. Jy het ons sedert ʼn jong ouderdom deur die donkerste tye ondersteun, lief gehad en vir ons omgegee met jou groot hart.”
Soektog begin ná vliegtuig met 2 insittendes verdwyn
Die vliegtuig met twee insittendes was Woensdagmiddag laas tydens ʼn toetsvlug gesien.
Man byna motor kwyt toe hy sleutels in badkamer vergeet
“Toe hy teruggaan om die sleutels te gaan soek was die sleutels sowel as sy voertuig weg.”
Tiener spoel dae ná verdrinking op strand uit
Die seun se liggaam is deur familie uitgeken.
Nog ʼn persoon verdwyn in see
Twee reddingsbote en ʼn aantal reddingswemmers is uitgestuur om na die man te soek.
Man in see vermis
ʼn Man het Sondag in die see by Eastern Beach in Oos-Londen vermis geraak terwyl die strand weens ʼn haaigevaar vir swemmers gesluit was.
Geen teken van man wat by Oos-Londen-strand verdwyn
Daar is nog nie enige teken van ʼn man van Mthatha wat verdwyn het toe hy in die see geswem het by Oostelike strand in Oos-Londen in die Oos-Kaap nie.
Hofaansoek teen ANC-konferensie ‘misluk’
Die konferensie het in totale chaos ontaard toe ANC-lede stoele en ander voorwerpe na mekaar begin slinger het weens meningsverskille oor die leierskapstryd in die provinsie.
Man geskiet ná hy kinders by skool aflaai
“Die kinders was al in die skool en geen kind het die skietery gesien nie.”