Digital Vibes is glo in die bestek van nege maande meer as R82 miljoen betaal om Covid-19-dienste aan die departement te lewer.
Alles vir die sleutelwoord "spesiale ondersoekeenheid"
Optrede oor ‘motorfiets-ambulanse’ verwelkom
Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) het die afdanking van die Oos-Kaapse LUR vir gesondheid en beplande stappe teen die voormalige superintendent-generaal van die provinsiale gesondheidsdepartement verwelkom.
Ondersoek na Covid-19-bedrog ‘moet politici insluit’
“Dit val ook op dat geen hoëprofielpolitikus volgens die SOE by ongerymdhede betrokke is nie en slegs amptenare tot dusver by die ondersoek betrek is.”
Miljarde se PPE-kontrakte ondersoek – SOE
Altesaam 189 bewerings van korrupsie met die aankope van PPE is reeds by die SOE aangemeld.
Voormalige Transnet-hoë se bates na staat
Die bates sluit in 35 luukse voertuie en vyf eiendomme, waaronder twee plase.
DA vra ondersoek na boeliery van opkomende swart boere
Na bewering word ʼn groep suksesvolle, opkomende swart boere in Mpumalanga geteister en gedreig dat hulle van hul plase afgeskop gaan word.
Kantoor van die meester Woensdag weer oop
Die spesiale ondersoekeenheid ondersoek klagtes van korrupsie en wanbestuur in dié kantoor.
Departemente skuld SOE R389 miljoen
Staatsinstansies skuld die spesiale ondersoekeenheid (SOE) byna R389 miljoen, het die presidensie Saterdag gesê.
Nuwe SOE-hoof aangestel
Pres. Jacob Zuma het Dinsdag die aanstelling van ʼn nuwe hoof vir die spesiale ondersoekeenheid (SOE) bekendgemaak.
Ondersoekeenheid dien finale Nkandla-verslag in
Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) het sy finale verslag oor Nkandla aan president Jacob Zuma oorhandig.
R155 miljoen van Nkandla-argitek geëis
Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) het ‘n siviele eis van R155 miljoen teen die argitek Minenhle Makhanya en die departement van openbare werke ingedien rakende die verbeterings wat by president Jacob Zuma se Nkandla-woning gedoen is, berig die SABC.