“Dié ooreenkoms met die vakbonde gaan ʼn atmosfeer van positiwiteit, inklusiwiteit en volhoubare groei help bevorder.”
Alles vir die sleutelwoord "Suid-Afrikaanse Lugdiens"
SAL staak vlugte na Hongkong
Die lugdiens bedryf tans elke week vier vlugte tussen Johannesburg en Hongkong.
SAL hervat Afrika-vlugte
Die staatsredery het Vrydag plaalike en streeksvlugte opgeskort nadat duisende werkers verbonde aan die National Union of Metalworkers (Numsa) en die Suid-Afrikaanse Vereniging van Kajuitpersoneel (Sacca) begin staak het.
ANC-koukus rebelleer dalk teen Ramaphosa
Indien die ontevredenes Donderdag slaag in hul doel kan dit drie potensieel lotsbepalende gevolge hê vir die president, die twee ministers, die ANC en belangriker, die welvaart van elke landsburger.
SAL ‘kan nié gered word’
Kenners waarsku die staking kan SAL miljoene rande kos.
‘Geen krisis’ in SA se lugvaartbedryf
Die minister van vervoer hou vol Suid-Afrika se lugruim is veilig.
SAL-vlugte gekanselleer ná tegniese probleme ook Comair se vlerke knip
Die vliegtuie wat geraak word, mag nie vlieg tot die nodige regstellende stappe gedoen is nie.
Twee SAL-lede glo met dwelms betrap in Hongkong
Twee lede van SAL se kajuitbemanning is verlede week deur doeanebeamptes in Hongkong in hegtenis geneem weens beweerde dwelmhandel.
Mango-aanstelling: BBC sê verskillende ‘standaarde vir swart en wit’
“Bezuidenhout se aanstelling word betreur en laat dit lyk of daar twee standaarde in Suid-Afrika is.”
SAL vies oor vlieëniersvereniging se opmerkings
“Die houding wat Saapa ingeneem het, wek die indruk dat hulle ʼn teen-transformasie-agenda verteenwoordig,” het SAL gesê.