Die kragvoorsiener het vroeër aangedui dat fase 4-beurtkrag vanaf Saterdagmiddag om 16:00 tot Sondagoggend om 05:00 sou geld.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Verdere deurbraak ná moord op ma, seun van Alberton
Die polisie het ‘n verdere deurbraak gemaak in die ondersoek na die moord op Nadine Terblanche en haar negejarige seuntjie.
‘o.19-krieketkaptein se menseregte is oortree’
“Die optrede teen Teeger, wat Joods is, bloot gebaseer op sy geloofsidentiteit en persoonlike oortuigings, is uiters kommerwekkend en stel ʼn gevaarlike presedent vir sport in die land.”
VN-hoof waarsku teen eskalering ná aanvalle op Houthi’s
“Die sekretaris-generaal het ook ʼn beroep op alle betrokke partye gedoen om nie die situasie te vererger nie, in die belang van vrede en stabiliteit in die Rooisee en die groter streek.”
Prys van skoolklere gee ouers steeds grys hare
Die mededingingskommissie het gedurende die 2023-skooltermyn bykans 200 klagtes van ouers ontvang wat hoofsaaklik met buitensporig hoë pryse vir skooluniforms verband hou.
Fase 3, 4-beurtkrag oor die naweek ingestel
Fase 3-beurtkrag sal Vrydagmiddag om 16:00 ingestel word waarna fase 3 en 4-beurtkrag oor die naweek toegepas sal word.
‘Ons hélp’, sê Israel
Israel sê Suid-Afrika het in sy argumente versuim om te noem dat Israel alles moontlik doen om humanitêre hulp te verskaf en dat daar tans meer vragmotors met hulp as voor die oorlog na Gaza reis.
Israel: Oorlog is teen Hamas, nié Palestyne
Israel kry vandag (Vrydag) die geleentheid om sy saak te stel in die Geregshof waar Suid-Afrika hom daarvan beskuldig dat hy die VN-volksmoordkonvensie oortree.
o.19-krieketkaptein vervang oor ‘veiligheidskommer’
Krieket Suid-Afrika sê hy het inligting ontvang dat betogings wat verband hou met die oorlog tussen Hamas en Israel in Gaza by venues in Suid-Afrika vir die kriekettoernooi verwag kan word.
SA’ners kan nou 108 lande visumvry besoek
Peperduur visums hoef nie Suid-Afrikaners af te skrik om die wêreld vol te reis nie, veral nie as burgers dié lande sonder visums kan besoek nie.
Nuwe ‘struggle’ vir ANC voor verkiesing
Platsak en onder skoot oor korrupsie, ʼn sukkelende ekonomie, die kragkrisis en misdaadvlakke wat hardnekkig hoog bly, maar nietemin wys meningspeilings dat die ANC na alle verwagting vanjaar steeds by die stembus gaan koning kraai.
SA saak teen Israel ‘vertoning van skynheiligheid’
“Nee, Suid-Afrika, dit is nie ons wat gekom het om volksmoord te pleeg nie, dit is Hamas,” het Benjamin Netanyahu, premier van Israel, gesê. “Ons sal voortgaan met ons verdedigingsoorlog.”
Toelaes vir 74 000 oorledenes ‘nie Sassa se skuld’
Die toelaes van R140 miljoen wat Sassa in die afgelope drie boekjare aan 74 000 begunstigdes uitbetaal het, hoewel hulle reeds oorlede was, is hoofsaaklik weens omstandighede buite Sassa se beheer.
Drie kinders versmoor in motor
“Volgens die inligting wat in hierdie stadium beskikbaar is, het twee kinders, die driejarige seuntjie en sy sesjarige sussie saam met die bure se tweejarige dogtertjie gespeel en in ʼn geparkeerde voertuig, waarvan al die vensters toe was, beland.”
Tutu-beeld met Palestynse serp pryk in Moederstad
Intussen verwag kenners dat die Internasionale Hof vir geregtigheid “binne weke” ʼn uitspraak sal lewer oor Suid-Afrika se klag teen Israel.
Vlieënier glo in Jhb ontvoer, aangerand
Een van British Airways se vlieëniers is glo deur ʼn vrou in ʼn winkelsentrum se parkeerterrein genader en toe deur ʼn groep mans oorval.
Groot boete vir SAP ná #GuptaLeaks
Die internasionale sagtewaremaatskappy SAP Global moet miljarde rand as boete betaal weens die aandeel wat dié maatskappy gehad het in bedrieglike kontrakte wat met die Gupta-familie verbind kan word.
Gewilde Stellenbosch-restaurant sluit sy deure
Een van dié wat nostalgies geraak het oor die Stellenbosch-restaurant, is aktrise Roeline Daneel.
SA stel sy saak: ‘Volksmoorde word nooit vooraf verklaar’
Suid-Afrika sê selfs Hamas se dodelike aanval op Israel op 7 Oktober verlede jaar kan nié die land se optrede in die Gazastrook regverdig nie.
Rondebult-gesinstragedie: Beskuldigde bly agter tralies
Tydens sy vlugtige verskyning het Eugene Botha senuweeagtig rondgekyk terwyl hy ʼn keps styf in sy hande vasgeklem het.