KwaZulu-Natal in Suid-Afrika is in die 13de plek op dié ranglys.
Alles vir die sleutelwoord "Zimbabwe"
Twee sterf tydens werwingsoefening by lughawe
Die kandidate moes volgens berigte ʼn padwedloop voltooi en militêre tipe oefeninge doen as deel van die keuringsproses.
Grootste meelvervaardiger in Zim sluit sy deure
Een van Zimbabwe se grootste voedselvervaardigers, National Foods, het aangekondig dat hy Woensdag sy deure in Harare en Bulawayo sal sluit weens ʼn gebrek aan buitelandse valuta wat beteken dat hy nie sy verskaffers kan betaal nie.
China gee Zimbabwe ʼn parlement present
Tydens die hoeksteenlegging het Mnangagwa gesê die boukoste word gefinansier deur ʼn “geskenk, nie ʼn lening nie” van China.
Zim gaan gebuk onder brandstoftekort
“Die land word steeds aan bande gelê ten opsigte van buitelandse valuta, terwyl daar talle uiteenlopende aansprake op die beskikbare buitelandse valuta is.”
Geval van cholera in Limpopo bevestig
Dit volg nadat die Zimbabwiese regering in September vanjaar ’n nasionale noodtoestand verklaar het ná ’n cholera-uitbreking in dié land.
Vat jou goed en trek, Ferreira?
Kom ons wees eerlik: Hoeveel mense in Suid-Afrika het nie al daaraan gedink om te emigreer nie? Wie kan hulle kwalik neem?
Honderde duisende buitelanders glo onwettig in SA
“Nou sit jy met ʼn probleem. Die mense is hier in jou land en uit ʼn humanitêre oogpunt moet jy hulle bystaan. Maar ek kan nie vir hulle huise bou as hulle nie dokumente het nie.”
Sisulu: ‘SA gereed om Zim te help’
“Ons wens die mense van Zimbabwe net die beste toe. Dit is ʼn land wat ons as ʼn vriend ag en ons wil graag stabiliteit daar hê.”
Mnangagwa gesmeek om weer invoere toe te laat
Zanu PF het gesê dit is ontsteld dat tekorte aan basiese kommoditeite en prysverhogings voorkom in ʼn tyd wanneer die regering maatreëls aangekondig het wat gemik is op die herstel van ekonomiese stabiliteit.
Zimbabwiërs maak gereed vir produktekorte
Basiese produkte begin vinnig van rakke in winkels in Zimbabwe verduidelik en burgers begin om soveel as moontlik produkte bymekaar te maak uit vrees vir moontlike produktekorte.
Busbestuurder bly in aanhouding
“Die polisie het ʼn wenk ontvang dat die bestuurder van plan was om by die Beitbrug-grenspos landuit te vlug.”
Olifant trap toeris dood
Die toeris het uit die voertuig geklim om ’n foto van naby te neem toe die dier storm.
Rou riool vloei deur Harare se strate
Rou riool vloei vrylik in sommige strate in Zimbabwe se hoofstad en dit is ʼn dodelike uitdaging vir die nuutverkose president wat ʼn nuwe era vir dié land belowe het, berig AP.
Grace Mugabe glo ‘kritiek siek’
Aldus ‘n mediaberig “veg Grace om haar lewe”.
Noodtoestand in Zim oor cholera
Byna 2 000 gevalle van cholera is reeds aangemeld met die dodetal wat tot 20 gestyg het.
Cholera-dodetal styg in Zim
Die dodetal van die cholera-uitbreking in Zimbabwe se hoofstad Harare het gestyg.
Mnangagwa kondig nuwe Zim-kabinet aan
Die Zimbabwiese president Emmerson Mnangagwa het Vrydag sy nuwe kabinet aangekondig.
Oudpresident van SA gaan Zim-ondersoek lei
Dié optrede van die weermag kort ná die verkiesing tydens optogte deur die ondersteuners van die opposisieparty oor vertraagde verkiesingsresultate in Harare het sewe burgers dood gelaat en talle ander is beseer.
Reuse-regsrekening staar Chamisa in die gesig
Dié allemintige bedrag kan selfs verder styg as Chamisa na ʼn hoër hof appelleer.