Nuus

Die jongste nuus

Suid-Afrika

Nog stories
Vrou dood en 15 kinders beseer in ongeluk

Vrou dood en 15 kinders beseer in ongeluk

ʼn Vrou is dood en 16 mense, waaronder 15 kinders, is Saterdag beseer toe ʼn bakkie op die M13 in Kloof naby Durban gerol het.

Die SA Agulhas en SA Agulhas II lê langs mekaar gemeer by die V&A Waterfront in Kaapstad. Foto op Twitter gelaai deur die gebruiker @carbonsmart

SA Agulhas tree uit

Die polêrenavorsingsvaartuig SA Agulhas het haar laaste vaart afgesluit toe sy by die V&A Waterfront in Kaapstad gemeer het.

Andries Pretorius se moordenaar uiteindelik gevonnis

Andries Pretorius se moordenaar uiteindelik gevonnis

ʼn Tuinier van Pretoria wat sy werkgewer, Andries Pretorius (64), se vinger afgesny en hom toe vermoor het, is Vrydag gevonnis.

Man sterf na trein hom tref

Man sterf na trein hom tref

ʼn Man is dood nadat hy deur ʼn trein in Denver, oos van Johannesburg getref, is.

JHB-man skiet kinders, self

JHB-man skiet kinders, self

ʼn Man het sy twee kinders en homself Vrydagaand by hul huis in Mondeor, Johannesburg, doodgeskiet.

Wêreld

Nog stories
Wetenskaplikes het daarin geslaag om muise se lewens met 'n nuwe geenterapie te verleng. Foto: wikimedia.org

ʼn Nuwe geenterapie verleng muise se lewens

Wetenskaplikes het daarin geslaag om die lewens van laboratoriummuise met ʼn enkele behandeling van ʼn nuwe soort geenterapie te verleng

'n Italiaanse energiemaatskappy het nog 'n groot hoeveelheid aardgas langs die kus van Mosambiek ontdek. Foto: arabianoilandgas.com

Nog aardgas in Mosambiek gevind

Mosambiek is een van die nuwe hoofverskaffers van natuurlike gas nadat ‘n Italiaanse energiemaatskappy nog 10 triljoen kubieke voete van dié natuurlike hulpbron langs die land se kus ontdek het.

Sake

Nog stories
Solidariteit loof Anglo vir internasionale mynveiligheidstoekenning

Solidariteit loof Anglo vir internasionale mynveiligheidstoekenning

Die vakbond Solidariteit het die mynmaatskappy Anglo American gelukgewens nadat die maatskappy die afgelope week bekroon is vir sy bevordering van beroepsgesondheid en -veiligheid in die Suid-Afrikaanse mynbedryf.

Sport

Nog stories
Butch James. Foto: Facebook

Butch James tree uit

Die Springbokke se veteraan-losskakel, Butch James, het sy onmiddellike uittrede uit internasionale rugby aangekondig.