Dít was nou toetsrugby soos in die ou dae: hard, genadeloos en sonder tierlantyntjies, en die ongetwyfelde hoogtepunt van vanjaar se vele toetse wat sedert Junie tussen die wêreld se voorste spanne gespeel is.
Lees meerAlles vir Saterdag 17 November 2018
Sjoe, daar skraap die Bokke toe weer deur
Die Springbokke bly op die wenpad, maar hoe lank nog voordat hulle gaan afvall?
SA ‘geraamtes’ in RFU-baas se skokbedanking?
Beskuldigings van geldelike wanbestuur, insluitende Suid-Afrikaanse “geraamtes”, het die skokbedanking van die uitvoerende hoof van die Engelse Rugbyunie (RFU) glo voorafgegaan, luidens berigte uit Brittanje.
Gary Gold se Yanks storm indrukwekkend voort
ʼn Gewese hulpafrigter van die Springbokke, Gary Gold, se Amerikaanse span storm vanjaar steeds indrukwekkend voort.
Maimane: ‘ANC, EFF staan saam vir mag, korrupsie’
“’n Jaar gelede wou die ANC niks met hierdie plan [van grondonteiening sonder vergoeding] te doen gehad het nie, maar nou is hulle onskeibaar van die EFF.”
Kanada lyk seker van nog ʼn Wêreldbeker-toernooi
Dit lyk of Kanada ook nie aanstaande jaar se toernooi om die Wêreldbeker (WB) in Japan sal misloop nie.
Numsa weier om memorandum by protesoptog te oorhandig
Lede van die National Union of Metalworkers of South Africa (Numsa) en die National Union of Mineworkers (NUM) wat Saterdag aan ʼn protesoptog teen onder meer afleggings by Eskom deelgeneem het, het geweier om hul voorbereide memorandum aan die departement van energie te oorhandig.
Video: Gestremdes aan eie lot oorgelaat weens staking
Noëth het gesê die situasie is soortgelyk aan dié van Huis Davidtsz in Pretoria se middestad vroeër vanjaar waar talle bejaardes in twee voorvalle deur werkers weens loondispute aan hul eie lot oorgelaat is.
Strandgangers oor haaie gewaarsku
Dit volg nadat ʼn jong walviskarkas uitgespoel het op die rotse in die gebied en die karkas haaie lok wat wil voed.
Krieket: SA behou wenmomentum teen Australië
Faf du Plessis het die beste met die kolf gevaar en 27 lopies bygedra. Quinton de Kock het 22 lopies aangeteken.
Kraaie gaap steeds oor groot dele van SA
Suid-Afrikaners wat gehoop het die naweek sal effens koeler temperature meebring, moenie te vinnig die waaier wegpak nie.
NDOV-kandidaat gepols oor rassismebewerings
“Daar was ʼn tyd toe personeellede my van rassisme beskuldig het. Dit was openbaar. Dit was in die koerant. Mense het allerhande beskuldigings gemaak om verskillende redes.”
Motoris brand dood, nog een sterf in botsing
“Daar was ongelukkig niks wat gedoen kon word nie aangesien die insittende reeds doodgebrand het.”
Hiér is invloedrykste handelsname in SA
Waar digitale en tegnologiese handelsname in die meeste ander markte oorheers, het net een digitale handelsnaam die toptien in Suid-Afrika gehaal, terwyl vier kleinhandelname die lys gehaal het.
Ma praat 21 jaar ná kind verdwyn: ‘Daar sal nooit afsluiting wees’
Dit was ʼn Woensdagaand toe sy oor die telefoon die laaste keer met haar seuntjie gepraat het, sê Sarie. “Hy het vir my gesê, ‘lief vir jou, mamma’. Dit was die laaste woorde wat ek van hom gehoor het.”
Deurbraak in navorsing oor rustelose bene
Kenners se deurbraak in dié studie oor rustelosebene-sindroom beteken dat dié toestand voortaan moontlik meer doeltreffend behandel sal kan word.
Grondonteiening: ‘Hoekom moet boere nog voedsel produseer?’
“Boere sal nou twee keer dink om daardie groot onkoste aan te gaan as daar ʼn groot moontlikheid is dat die grond gevat kan word en hulle die risiko loop om alles te verloor.”
Ramaphosa sing ander deuntjie oor Bosasa-betaling
Die president sê hy het dié vraag in die parlement onbedoeld verkeerd beantwoord en wil daarom nou die regstelling maak om enige verwarring op te klaar.
Man praat ná kleinhoewe-aanval: ‘Ek het net begin bid’
“As so iets gebeur, is dit asof die dood jou in die gesig staar … want jy weet hierdie mense het gekom om jou dood te maak.”
Staatskaping: Stats SA ontken Manyi se bewerings
Statistieke SA het Vrydag voormalige media-eienaar Mzwanele “Jimmy” Manyi se getuienis voor die kommissie van ondersoek na staatskaping dat die instansie R64 miljoen betaal het vir ʼn kontrakteur wat versuim het om werk vir die 2011-sensusveldtog te lewer as bogstories afgemaak.