“Ek is in ʼn miljoen stukkies gebreek. Ek dink nie die res van my lewe sal lank genoeg wees om al die stukke weer aan mekaar te plak nie. Elke enkele stukkie het vir Gidi op.”
Alles vir die maand November 2018
Eskom verwag swaarkry tot 2023
“Daar sal druk wees op kort tot mediumtermyn terwyl ons na finansiële en operasionele volhoubaarheid oorskakel,”
Koos Doep in nuwe verhoogproduksie gegroet
“Ek het besef ek het nooit vir Koos gegroet nie. Daarom is die naam van die produksie ‘Koebaai, Koos, koebaai…’”
Dwelmhandelaar gevonnis oor R140 miljoen se heroïen
Die dwelms was in geheime kompartemente in die vragmotor weggesteek.
Navorsers ondersoek nuwe Afrika-meteoriet
Tim Marais, wat op 27 Julie in Madagaskar gereis het, het ʼn paar dae ná die meteoriet naby die klein dorpie Benenitra geval het daarvan te hore gekom.
Grondwethof gevra om wetlikheid van pakslae te hersien
“Hierdie uitspraak sal misdadigers maak van goedbedoelende ouers wat lief is vir hul kinders en net die beste vir hulle wil hê.”
Podlitiek: ’n Nuwe Kabinet en minimumloon, die EFF sonder skroom
Hierdie week vier Podlitiek sy 25ste weeklikse episode met drie opwindende besprekingspunte, naamlik ons land se nuwe kabinet, die EFF se aanval op die media asook die aankondiging van ’n nuwe nasionale minimumloon.
Resep: Fyn en groen kraakslaai
“Fyn, fyn, fyn is die geheim”
Nuuskommentaar: Die waarde van korrekte geskiedenisvorming
Butana Komphela, die Vrystaatse LUR vir maatskaplike ontwikkeling, het pas in die provinsiale wetgewer na oudpres. MT Steyn as die “verwoester van menselewens” verwys. Dra Komphela, wat voorheen berugtheid vir sy kwetsende losbekkigheid verwerf het, hiermee enigsins by tot die ideale geskiedenisvorming van die land?
Omnia trek swaar in moeilike vervaardigingsektor
Die maatskappy Omnia, wat grootliks deur kwessies soos die gronddebat en die Mynbouhandves geraak word, het aangekondig dat hy vir die tussentydse periode tot September swaar getrek het.
Hofsaak oor grondonteiening begin vandag
Die saak begin om 10:00 en daar heers landwye belangstelling – ’n groot media-kontingent is reeds by die hooggeregshofgebou neffens die Wes-Kaapse wetgewer saamgetrek.
Pepkor presteer te midde van Steinhoff-saga
Die kleinhandelaar Pepkor het in die jaar tot September daarin geslaag om sy wins op te jaag en die spoke van sy beherende maatskappy Steinhoff, wat hom kniehalter, af te skud.
Boek: Bianca se briljante biblioteekdag
ʼn Snaakse en hartroerende prenteboek wat die moeilike tema van egskeiding en enkelouers op ʼn sensitiewe wyse aanraak.
Boek: Toe-Val-Lig
Die geliefde en gewilde Amore Bekker se keuse van die beste, soms ongelooflike ware stories van toeval soos uitgesaai op RSG se middagprogram Tjailatyd.
Staatskaping: ‘Zuma-era was waansin’
“Jy kon praat tot jy blou word in die gesig en hulle [die Zuma-faksie] sal net so vir jou kyk. In ʼn stadium raak jy moeg gepraat en bly jy maar net stil.”
Vandag se sportnuus
Die Proteas se Kagiso Rabada is weer die voorste bouler op die IKR se ranglys vir toetsboulers en in gholfnuus het die Mauritius Ope vanoggend by die Four Seasons Gholfklub naby Anahita begin.
Vlakfontein-moorde: ‘Dít is hoekom ek dit gedoen het’
“Hy het gesê ek moet hulle twee keer met die hamer slaan sodat hulle nie enige geluid sou maak nie.”
Ses vas ná moordtog
Die polisie het binne ʼn week op elf mense se liggame in die woongebied afgekom.
Gedagte vir die dag: Die doel van gebed
Julle sal na My roep en bid, en Ek sal na julle luister. As julle heelhartig na My soek, sal julle My vind. (Jeremia 26:12-13)
Ierse sokkerspan jok oor speler se afsterwe
“Dit was ook bietjie snaaks, want ek kon my eie afsterwe dophou.”