Tydens die hoeksteenlegging het Mnangagwa gesê die boukoste word gefinansier deur ʼn “geskenk, nie ʼn lening nie” van China.
Alles vir die maand Desember 2018
Vier uit SA behaal byna al Skotte se Pro14-punte
Vier Suid-Afrikaners het so te sê ál die twee Skotse superklubs se punte in die jongste ronde van die Pro 14-reeks behaal.
Kamma-onnies loop hul rieme styf
Die departement het klagte by die plaaslike polisie ingedien, wat die saak aan die Valke vir nadere ondersoek oorgedra het.
Paleis: Vete tussen Kate en Meghan ‘onsin’
Buckingham-paleis het die gerugte Saterdag prontuit ontken dat Kate haar skoonsuster op haar plek gesit het.
Man geskop toe hy betogers met verfbalgeweer ‘skiet’
Hy word in ʼn hoek vasgedruk terwyl nog mense hom skop. Nadat hy blykbaar geval het, hou hulle aan om hom toe te takel.
De Lille gee haar party ʼn ‘goeie’ naam
De Lille het die aankondiging Sondagoggend in die Foxwood-hotel in Johannesburg gedoen.
‘President skuld land verduideliking oor Eskom’
“Ons moet ook weet wat die regering van plan is om te doen om die krisis die hoof te bied.”
Soveel minder kos brandstof in Desember
Dieselpryse daal terselfdertyd met onderskeidelik R1,45 en R1,47 per liter.
Min om oor te juig ná die afgelope naweek
ʼn Daar was die naweek slegs ʼn paar opflikkerings vir Suid-Afrikaanse rugby, soos die oorwinning met 38-35 van die Barbarians (met 13 Springbokke in die groep) Saterdag op Twickenham teen die Argentynse Poemas.
De Lille maak party se naam bekend
De Lille was leier van die Onafhanklike Demokrate voor sy ʼn ooreenkoms met die DA bereik het om haar by dié party aan te sluit in ruil vir die burgemeesterskap van die Moederstad.
Drie bestuurders dood in soortgelyke ongelukke
“Die bestuurder is in die wrak vasgevang en het ernstige beserings opgedoen.”
Pro14: Dis dieselfde ou storie by die Cheetahs en Kings
Wat kan ʼn mens sê behalwe dat dit Saterdag dieselfde ou storie by die Cheetahs én die Kings was?
Aktrise in hof oor ‘onwelvoeglike’ rok
Sy het intussen in die sosiale media gesê sy het haar “waarskynlik misgis” wat haar keuse van ʼn rok vir die glansaand betref.
270 in arres ná onluste in Parys
“Geen saak regverdig aanvalle op die owerheid of dat sakeondernemings geplunder, verbygangers of joernaliste gedreig of die Arc de Triomphe verontreinig word nie.”
Skrywer se huishulp sterf ná wrede aanval
“Toe ek gegryp is, het sy nog harder geskree, en toe skielik stil geraak.”
Tiener verdrink; kleuter byna ook
Toe hy nie opgespoor kon word nie, is die owerheid in kennis gestel.
Blitsbokke: Powell tevrede met span se vordering in herboufase
Om teen Fidji te verloor, is altyd hartseer maar nie noodwendig ʼn skande nie.
Gedagte vir die dag: Meer as net vrygewigheid
Die liefde bly stil oor ander se foute, dit bly steeds vertrou, dit hou aan met hoop, dit verduur alles. (1 Korintiërs 13:7)
Baabaa Elton klits die Poemas met ’n skepdoel
Skepdoele wen steeds wedstryde, al is dit ʼn feeswedstryd.
Botsing op N8 eis lewe van 5
By nadere ondersoek het paramedici op drie mense afgekom wat buite die eerste voertuig gelê het en twee wat nog binne-in vasgekeer was.