Liewe meisie, vrou, ma, tannie, ouma… uiteindelik maak dit nie saak waar jy vandaan kom, wat jy verloor het of watter naam jy het nie. Ál wat van belang is, is dat jy jóú naam voortaan met trots sal dra. Dit moet jy wees in alles wat jy dink, doen, hoop en glo.
Alles vir Woensdag 13 November 2019
Ongeluk op Moloto-pad: Talle dood, beseer
ʼn Putco-bus het vroeg Woensdagoggend beheer verloor op die Moloto-pad in Pretoria en op sy sy beland het.
Video: Mense dood, groot skade in KZN ná tornado, hewige storms
Die dodetal in KwaZulu-Natal staan op minstens twee ná Dinsdag se woeste storms. Daar word vanoggend met opruimingswerk voortgegaan terwyl skadebepalings ook in die gebied gedoen word.
Nuuskommentaar: Munisipale leegsuig-kapings. Gaan Bloemfontein ’n waterlose Kersfees hê?
Maar die inwoners van munisipaliteite se onvermoë en dikwels onwilligheid om te betaal vir hierdie basiese dienste, is nie al rede hoekom hierdie belangrike regeervlak oor die algemeen so noustrop trek nie.
Wêreld se duurste horlosie op veiling verkoop
Die horlosie word beskryf as een van die ingewikkeldste tydinstrumente wat ooit vervaardig is.
Resep: Suurlemoenmuffins
Mense wat nie van die gewone sjokolade- of vanielje-muffin hou nie, sal dié muffin geniet!
Annerle Barnard skryf sodat kinders kan lees
“As ʼn mens die jeug aan die lees kan kry is daar soveel meer van ʼn toekoms vir hulle. Maar daarvoor moet jy hulle eers aan die lees kry,” sê Annerle Barnard, skrywer van Sindikaat, die roman wat onlangs met ʼn silwer Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon is.
Vandag se sportnuus
Heyneke Meyer bedank as Stade Francais-afrigter.
‘Seksvoorligting hoort nié in skole nie’
Volgens die verklaring van die onderwysdepartement mag ouers weier om hul kinders die klasse te laat bywoon, maar dit los glad nie ons probleem op nie, want die gesprekke oor dit wat in die klas geleer is, gaan in elke geval op die skoolterrein, sportveld en in sosiale kringe plaasvind.
SAL waarsku staking kan ernstige gevolge hê
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het gewaarsku dat ʼn staking die toekoms van die lugredery in ernstige gedrang kan bring.
Meester van hooggeregshof in Mpumalanga afgedank
Die meester van die hooggeregshof in Mpumalanga is verlede week deur die Valke in hegtenis geneem.
Saak teen oudsportafrigter gaan voort
ʼn Sewentienjarige leerder het die beweerde seksuele teistering vroeër vanjaar aangemeld.
Suid-Afrikaner dans Las Vegas aan die brand
Dié talentvolle, 28-jarige volbloed-Suid-Afrikaner het verskeie suksesse agter sy naam en het nog baie drome vir hom en sy pragtige Amerikaanse vrou.
Gedagte vir die dag: Trotseer
Julle moet julle vyande liefhê. Doen goed aan dié wat julle haat. Seën dié wat julle vervloek. Bid vir hulle wat julle seermaak (Lukas 6:27-28)