Om ’n eindstryd met “vervelige rugby” te haal, is baie beter as om in die groepfase uit die bus te val.
Alles vir die maand November 2019
Helikoptervrou red meerkatte
Sy is ’n helikoptervlieënier met ’n LLB-graad. Maar sy wil niks anders doen as om met meerkatte te werk nie.
Jacob Zuma ‘te arm’ om VBS te betaal, dalk eiendom kwyt
Zuma het al sedert Augustus verlede jaar versuim om sy lening terug te betaal en kan die eiendom dalk nou teruggeneem word.
Die bloedjies se bekers
Dis jaarbladtyd, en ek verneem daar is vriendskappe wat in die proefleesproses sneuwel. Dit is gans onnodig; die jaar is nog uitmergelend lank, en die AWS is ook hiermee behulpsaam.
Gospel-album met vars, nuwe klank
“Ek wou die album anders gemaak het as die ander gospel-albums daar buite. Ons is gemaak om kreatief en anders te wees.”
Grootste Afrikaanse treffers spog weer op AiG-versamelalbum
‘Afrikaans is Groot Volume 12’ is van vandag, 1 November, op vooraanstaande CD-winkels se rakke en is vir die eerste keer in dié handelsmerk se geskiedenis binnekort op alle digitale mediaplatforms beskikbaar.
Saai gryp in om familieboere op plase te hou
Saai wil droogtegeteisterde boere met hul skuldlas bystaan.
Mboweni nou bekommerd oor Moody’s
S&P Global en Fitch, die ander groot graderingsagentskappe, het reeds die land se skuld afgradeer na sub-beleggingstatus, ook bekend as rommelstatus.
Hofoorwinning vir inwoners oor munisipaliteit se onwettige invorderings
Die munisipaliteit het vroeër besluit dat inwoners hul uitstaande skuld in die bankrekening van ʼn eksterne diensverskaffer moet inbetaal, eerder as in die munisipaliteit se amptelike bankrekening.
Luister: Vandag se sportnuus
Hier kom die Bokke!
Kies ʼn mediese fonds met unieke voordele
Die lewe is onvoorspelbaar, en jou omstandighede kan binne ’n oogwink verander. Hoe aanpasbaar is jóú mediese fonds wanneer jou lewensomstandighede verander of jou gesin groei?
Minder voëls, vis in Langebaan-meer
Die aantal pikkewyne, Kaapse malgas en verskeie waadvoëlspesies in die Langebaan-strandmeer het die afgelope jare dramaties afgeneem en is tans die laagste wat dit nóg was.
Leuenverklikkertoetse ná Mantashe sê hy koop joernaliste om
“Minister Mantashe het die volgende bevestig: dat hy die stelling gemaak het dat hy joernaliste omgekoop het en dat die stellings waarop hy in Sunday World aangehaal is, korrek was.”
Ramaphosa ‘vaag, ontwykend’ oor hulp aan boere
Pres. Cyril Ramaphosa se antwoord op ‘n vraag oor hulp aan die boerderysektor, het nie veel vertroue ingeboesem nie, sê die VF Plus.
Dié 3 gooi name in DA-hoed
Die tydperk vir benoemings vir voorsitter en dié van tussentydse federale leier het nou gesluit.
Gedagte vir die dag: Vou oop
Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig om ons te onderrig, die verkeerde te weerlê, om ons tereg te wys en om die regte leefstyl by ons te kweek (2 Tim. 3:16)