Jerome Cupido, bekend as Rompie, het Aseef Mitchell in April 2018 doodgeskiet.
Alles vir Woensdag 26 Augustus 2020
Podlitiek: VSA verkiesing – Trump-loesing of Biden-verwoesting?
Met die Amerikaanse verkiesing so ’n bietjie meer as twee maande weg, voer die Podlitiek-span ’n analitiese gesprek rakende die kanse en toestand van beide kandidate, asook beide partye wat aan hierdie verkiesing van 3 November gaan deelneem.
Boek-uittreksel: Navorsing werp lig op figure in Middeleeuse filosofie
In ‘Middeleeuse Filosofie’ word figure soos Augustinus, Boethius, Abelardus, Aquinas en Ockham onder die loep geneem. Lees meer oor prof. Johann Beukes se jongste navorsing.
Duur operasie nodig ná hond peuter byt
“Genadiglik het hulle die hond van my seuntjie se gesig afgekry.”
Politieke naels kom uit oor belastingwet
Die vraag is of die belastingaftrekkings genoeg gaan wees om Suid-Afrikaners die geleentheid te gee om weer op hul voete te kom.
2-jarige ernstig beseer in botsing
’n Vrou is intussen kritiek nadat haar motor gerol en bo-op haar beland het.
Vandag se sportnuus
Steyn wens Anderson geluk met sy 600ste toetspaaltjie.
Boerewors, biltong en beskuit in die hartjie van Nederland
“Ons bied mense iets bekends wanneer hulle ver weg van hul familie en vriende is.”
Renault knap twee van sy Techroad-modelle op
Renault het sy Sandero en Duster opgeknap.
Annelien se kombuis: Karringmelkbeskuit
’n Heerlike karringmelkbeskuit met ’n verskeidenheid opsies om hierdie basiese beskuit vele jassies te gee.
#JongStemme: Sien jy ook die groeiende anti-Afrikaanse sentiment?
Dis nie net ʼn taal wat ek wil sien voortleef nie, maar ook die kultuur en goeie waardes wat daarmee gepaardgaan. Afrikaans bly aan die lewe in en deur dié wat dit praat, dus laat ons voortgaan en ons taal se oorlewing verseker.
Fopnuus: bly nugter en gebruik jou gesonde verstand
’n Goeie voorbeeld, wat die laaste maande steeds meer aandag geniet het, is ’n skimmige groep met die naam QAnon. Drasties kortpad gevat, beweer die groep (sonder bekende leiers of struktuur) dat ’n geheime kabaal agter die skerms die gebeure in die wêreld orkestreer.
Drink en bestuur: ‘Gedrag, nie wetgewing moet verander’ – AA
Die minister van vervoer, Fikile Mbalula, sê die regering werk aan wetgewing wat die bloedalkoholvlak vir motoriste tot nul sal verlaag.
Kaapstad gaan appelleer teen ‘gevaarlike’ hofbevel oor grondbesettings
“Die stad verwag dat pogings om grond te beset na dié beslissing gaan toeneem.”
Studente oorval, verkrag
Die vier mans het in die vroeë oggendure by die kamers waar die studente woon, ingebreek.
Covid-19-statistieke: Infeksies daal, herstelkoers styg
Altesaam 1 567 nuwe gevalle is bevestig.
Gedagte vir die dag: Regter, Vriend en Meester
Jesus het tempel toe gegaan en al die handelaars en hulle kliënte uitgejaag. Hy het die tafels van die bankiers en die hokkies van die duiweverkopers onderstebo gegooi. (Matteus 21:12)