“Die doeltreffendste manier om jou vel gesond te hou, is deur vroeë diagnose en noukeurige behandeling deur ʼn dermatoloog.”
Alles vir Woensdag 26 Augustus 2020
Nuuskommentaar: Cyril en Ace dalk van dieselfde politieke lap
Ondanks die beeld wat mense van pres. Ramaphosa het, is hy ʼn selferkende sosialis en een van die mees progressiewe presidente van die post-1994-era.
Namibiese ruimteman se toestand verswak
Dr. Japie van Zyl is steeds in ʼn koma in die hospitaal ná ʼn hartaanval.
Opskort van TERS-eise ‘onregverdig’
Betalings is onder meer gedoen aan mense wat reeds dood is, minderjariges en selfs gevangenes.
’n Brutale oomblik: Donald teen Atherton in ’98
Wat gevolg het, was een van die dramatiese sessies in toetskrieket. Trouens, die gesaghebbende Wisden Cricketers’ Almanack het dit pas as een van die mees epiese oomblikke ooit op ’n krieketveld bestempel.
Boek van die maand: ‘Die kleinste ramp denkbaar’ deur Francois Smith
Binne die konteks van ellende wat die mensheid ervaar is die krisis wat Van Aardt in dié drie dae deurmaak kwalik meer as “die kleinste ramp denkbaar”. Maar dit is met dié ironisering waarmee Smith woorde gee aan die mens se broosheid in ʼn veranderende wêreld.
Boer 10 keer geskiet, oorleef
Die boer se hoofslagaar is in die voorval afgeskiet.
Onderwysers moet nou omsien na hul gesondheid
ʼn Mens kan nie iets gee wat jy nie het nie. Jy kan ook nie iets verkoop as jy nie eers self daarin glo nie. Dit is waarom dr. Gillian Arendse glo dit is uiters belangrik dat onderwysers in hierdie tyd na veral hul eie emosionele en geestesgesondheid omsien.
Polisie betrap kapers op heter daad
“Die bestuurder was op en wakker en kon daarin slaag om weg te kom.”
Eskom-raad in parlementêre pekel
Die Eskom-raad het parlementslede ter elfder uur per SMS ingelig dat hulle nie die vergadering kan maak nie.
Vroue laat wiel met Motul
Mercia het dadelik die geleentheid aangegryp om vroue te laat deel in haar passie vir motorfietsry. Om ook Motul se ondersteuning aan die #IconicWomen-veldtog te verleen, het Mercia besluit om ’n paar vrouens die kans te gee om te kom leer motorfiets ry.
Ontslaan ná 40 dae op suurstof weens Covid-19
“As daar een ding is wat die lewe my geleer het, is dit dat God waarlik bestaan.”
Duisende skape mag na Midde-Ooste uitgevoer word – hof
Al Mawashi word nou toegelaat om 56 000 lewende skape na die Midde-Ooste uit te voer waar dié diere bestem is vir die vleismark in Koeweit en Oman.
Beplande wet oor dronkbestuur dalk dán al van krag
Só lyk die regulasies vir vlak 2 met betrekking tot lughawens, paaie en skeepsvaart.
Renosterstropers in Limpopo gesoek
Twee renosters is op twee verskillende plekke in ʼn plaaslike wildreservaat gestroop.
Namibiese veteraanpolitikus Dirk Mudge sterf
Mudge is uit verskeie oorde vir sy bydrae tot Namibiese politiek geloof.
Proteas terug van hul kultuursafari
’n Gevoel van aanvaarding, empatie en respek is van die belangrikste waardes waarop die Suid-Afrikaanse krieketspelers gedurende hul kultuurkamp in Skukuza gefokus het.
Saak teen weermag-hoë oor vuurwapen teruggetrek
Daar was glo nie voldoende bewyse om die geneesheer-generaal te vervolg nie.
Tropiese storm op pad na VSA nou orkaan
“Daar is geen twyfel dat dit ’n groot en uiters gevaarlike orkaan vir die ooste van Texas en Louisiana sal wees nie.”
Boek: Die dooies praat nie
‘Die dooies praat nie’ is die sesde titel in die Thys Krige-reeks waarin grondonteiening ’n prominente tema is.