Altesaam 2 200 mediese studente wat vanjaar hul studie voltooi moes vir internskapposte landwyd aansoek doen. Van hierdie groep, het 159 geen plasings gekry nie.
Alles vir Woensdag 2 Desember 2020
Nuwe beperkings weens Covid-19 geld dalk binnekort
Beperkings op alkoholverkope en ʼn aangepaste aandklokreël is glo sommige van die aanbevelings wat gedoen is.
Kaapse gebou in puin ná brand
In ʼn aparte voorval in Kaapstad is een persoon dood toe ʼn brand Maandagoggend in die Vrygrond-gebied uitgebreek het.
Arbeidshof verwerp aansoek oor afleggings by SAUK
Bemawu het die SAUK hof toe gesleep en aangevoer die uitstel is onvoldoende en dat die hele proses opgeskort moet word.
Watertoevoer na Bloemfontein herstel
Die watertoevoer was etlike dae lank beperk, terwyl die krane in sommige buurte heeltemal droog was.
Luister: Griekwagebed – As ek ’n dyf gewas het
Luister hier na die Griekwagebed “As ek ’n dyf gewas het” deur Hans du Plessis. Dit word deur Veronica Geldenhuys voorgelees en het by Lapa Uitgewers verskyn.
Watse bloeiende beskawing voor 1652?
Die laaste weke was daar ’n taamlik opgewonde – soms histeriese – debat oor ’n geskiedenisboek wat onlangs verskyn het. Leopold Scholtz skryf oor Patric Tariq Mellet se The Lie of 1652.
Polisiehond snuffel perlemoen, verdagtes uit
Dit het nie lank geduur voor Max die versteekte perlemoen en twee vermeende stropers opgespoor het nie.
Man red vriend uit krokodil se kake
Hy het sonder om te skroom die water ingehardloop en die krokodil se kake probeer oopdwing.
Musiekster om dop te hou: Red Sheep
“Ons naam is eintlik ʼn gesamentlike verwysing na ons hare,” vertel hulle laggend. Max het rooi hare en word soms met Ed Sheeran vergelyk terwyl Estian lang, blonde krulhare het.
Wielie2Wiele gesels oor VW, Hyundai en Toyota se nuwe modelle
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele rol die wiele teen ‘n spoed met drie bekendstellings – Volkswagen se langverwagte T-Roc in hulle T-sportnuts reeks, Hyundai se spliternuwe Creta en Toyota se nuwe intree A-segment-model, die Agya.
Tronkstraf vir motorverkoopsman wat beleggers bedrieg
“Hy het die geld onder meer gebruik om sy skuld by ander beleggers te vereffen, vir persoonlike voordele of vir sy dobbelverslawing.”
Ma eis vergoeding ná oppasser vegetariese kinders hoenderhappies gee
Die ma eis $300 per kind (byna R9 200) vir die beweerde emosionele skade wat sy aangerig het.
Man gewond in tweede aanval op kleinhoewe
’n Werker op die plaas is ernstig gewond nadat die aanvallers gisteraand, vir die tweede keer binne twee maande, op die kleinhoewe toegeslaan het.
Kommer oor gehalte van drinkwater, rioolverwerking
Die navorsers waarsku ook dat enige verswakking in drinkwatergehalte lewensgevaarlik kan wees.
Resep: Maklikste vrugtekoek ooit
Is jou vrugtekoek al gebak?
Vyf dood ná motor in Duitse inkopiestraat in skare inploeg
’n Nege maande oue baba is een van die slagoffers.
Tientalle help om man van 300 kg uit huis te red
Die man is in ʼn metaalkas wat aan ʼn hyskraan gehang het, na ʼn ambulans afgehys.
Graham Weir sterf
Aanhangers van die gewilde Afrikaanse komediereeks ‘Hotel’ sal Weir onthou in die rol van Oom Dirk.
Agri SA, weermag gaan nouer saamwerk
Die weermaghoof, genl. Solly Shoke, sê die weermag moet help om brûe tussen mense te bou.