“Dit voel steeds soos my eerste sege van 1991.”
Alles vir Dinsdag 19 Januarie 2021
Skep só ’n stylvolle tuiskantoor
Of jy nou ʼn hele kamer of ʼn klein gebied in die huis as werkplek het, jy kan ʼn pragtige, funksionele oase skep wat jou sal inspireer en help fokus.
Aanvallers probeer plaasvoorman in septiese tenk verdrink
Ná die voorval kon die polisie glo ook nie by die misdaadtoneel uitkom nie – na bewering omdat daar nie ʼn voertuig beskikbaar was nie.
Net 3% van klagte teen polisie in Gauteng opgelos
“Die oënskynlik stadige pas waarteen sake afgehandel word, kan aan ʼn gebrek aan kapasiteit of ondersoekvermoë toegeskryf word.”
2021: Moed is die entstof vir vrees en onsekerheid
In 2021 moet ons krag put uit die heldhaftige dapperheid, vernuftigheid, veerkragtigheid en rotsvas vasbeslotenheid wat ons voorvaders in die donkerste tye van ons geskiedenis aan die dag gelê het.
Video: Posttraumatiese gevolge van Covid-19
As jy met ʼn potensieel dodelike siekte, soos Covid-19, gediagnoseer word, meen sielkundiges en beraders dit kan ʼn uitwerking op jou geestesgesondheid hê.
Hanru wakker ná gevaarlike gewas verwyder is
“Hy praat van gister af met my, maar net in kort sinnetjies.”
Boekresensie: Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika
Engela Duvenage verskaf feite deur middel van lekkerleesverhale wat die leser se verbeelding aangryp en minder na “skool” en “leer” voel.
Bernice swaai weer die septer op Top-20
Haar jongste snit “Kom binne” is in die sewende posisie.
Covid-19-hospitaalpasiënte só in verbinding met geliefdes
Boodskappe aan en van die gesin en pasiënt kan nou oorgedra word indien regstreekse kommunikasie tussen hulle nie moontlik is nie.
McGregor teen Poirier in UFC-geveg
“Ek voorspel dat ek binne 60 sekondes gaan wen.”
Nuwe SA virusvariant ís meer aansteeklik – kenners
Hoewel hospitaalopnames toegeneem het, is die sterftekoers in hospitale weens die virus nie anders as tydens die eerste vlaag nie.
Resep: Limonade
ʼn Verfrissende koeldrank sonder kleur- en preserveermiddels.
Vier van Prasa sterf in ongeluk
Die werknemers se trein is Maandag gekanselleer waarna hulle die pad met ’n Prasa-kombi aangedurf het.
Mkhwebane met sabbatsverlof ‘om te rus’
Die Openbare Beskermer se verlof het reeds op 15 Januarie begin.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers op 83%
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Maandagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Nuutgemaak
As jy op wysheid afgekom het, is daar vir jou ’n toekoms. Jou hoop sal nie verydel word nie. (Spreuke 24:14)