Die paartjie het glo ʼn valse e-pos-adres geskep om die koper te bedrieg.
Lees meerAlles vir Dinsdag 20 April 2021
Swak onderhoud kry skuld vir brand by hospitaal
“Die nalatigheid van die hospitaal se bestuur om brandbestrydingstoerusting behoorlik te onderhou, het nie net die omvang van die skade vergroot nie, maar ook mense se lewe in gevaar gestel.”
Drie gesoek wat by hof ontsnap
“Terwyl die verdagtes uit die polisievangwa na die hof geneem is, het daar ʼn onderonsie tussen die verdagtes en polisie ontstaan en die verdagtes het ontsnap.”
Só sê staat verloop gebeure op Pampoenkraal
Die beskuldigdes se borgtogaansoek is intussen tot volgende week uitgestel.
Polisiebeamptes wat omkoopgeld eis kry tronkstraf
Die twee polisiebeamptes het omkoopgeld van R1 000 geëis.
Kaapse ‘brandstigter’ deur inwoner en sy honde aangekeer
“Ons het drie figure gesien wat weg van die vlamme teen die berg beweeg het. Ons het aanvanklik gedink dit was brandweermanne.”
ToekomsVenster: Verafsku wat sleg is
Dit is eweneens afskuwelik dat ek en jy ʼn verskil kan maak en dit nie doen nie.
Piet Retief: ‘Ek het uit selfverdediging opgetree’
Die vierde boer het aangedui dat hy nie op Pampoenkraal was toe die Coka-broers doodgeskiet is nie.
Boek: Kamp is nie vir sissies nie
‘Die Rietrotte en die stropers’ is die vierde boek in Nerine Ahlers se Rietrotte-reeks.
Kyk: Skote klap weer in Piet Retief
Die situasie is tans weer rustig en die skare dans en sing.
Nuuskommentaar: Goedkoop politiek in die afwesigheid van sukses
Hoe meer dié politici daarin misluk om goeie werk te doen, hoe meer speel hulle goedkoop politiek.
Meeste skole kom nie deur leerplan – opname
Die SAOU sê skole vind dit toenemend moeilik om akademiese standaarde te handhaaf en by die leerplan te hou.
Resep: Gebakte appel met vanieljeroom en kaneel
“Hierdie resep kom van my hartsvriendin, Robyn McHarry. Nes ek, is sy ook verskriklik lief vir kos en om daarmee te eksperimenteer.”
Uitdrukking: Iemand het van Koerland se vleis geëet
Wanneer sê ons iemand het “van Koerland se vleis geëet”? Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van dié uitdrukking.
UK-studente ‘gryp en hardloop’ toe koshuise brand
“Daar was oral rook. Ons was besig om te pak om te ontruim en kon skaars iets buite sien.”
Foto’s: Sangeres spog met nuwe baba
Sy het in Oktober verlede jaar bekend gemaak dat sy swanger is.
Kos dié motortjie regtig net R150 per maand?
Die Bajaj Qute, ʼn piepklein motortjie, is besig om ʼn groot opskudding te veroorsaak.
Swaar tye voorsien vir Padongelukfonds – prokureur
ʼn Prokureur voer aan eise kan oor die volgende paar jaar die hoogte inskiet omdat dit nie meer behoorlik teengestaan sal kan word nie.
Sing slim met liedjies uit FAK
“Die departement van basiese onderwys se oordrewe klem op assessering in tale en wiskunde het veroorsaak dat die onderafdelings van lewensvaardighede afgeskeep word en kreatiewe kunste, waaronder kuns en musiek, in sommige skole glad nie meer aangebied word nie.”
Boekresensie: Jy kan die wêreld verander
Ek is baie beïndruk met hierdie broodnodige en baie welkome toevoeging tot literatuur wat kinders opvoed om omgewingsbewus te wees en die aarde te beskerm.