Die item wat die nuus gaan oorheers vandeesweek is Donderdag se repokoersbesluit.
Alles vir Dinsdag 28 Maart 2023
Atleet gaan Namakwaland kafdraf vir bejaardes
“Ons weet nie altyd watter uitdagings die mense rondom ons beleef nie. Weerlose bejaardes kan nie vir hulself baklei nie, en sommiges sit in kamertjies en vereensaam.”
Foto’s: Alabama-studentegeselskap vier 80 jaar
“Dit was nie moeilik om weer die toutjies op te tel en heerlik saam te kuier nie.”
Vulstasie-eienaar in huis vermoor
Gawie Marx se vrou is ook tydens die voorval beseer.
Luister: Tasché is ‘24/7’ haarself
Vir Tasché is musiek haar gemaksone en tuiste, sy kan haarself nie ’n ander beroep voorstel nie.
Suid-Afrika se muise in konteks
Net deur hulle dreigemente te uiter het die EFF en Julius Malema ʼn negatiewe effek op die ekonomie gehad en kan dit gesien word as ekonomiese sabotasie wat uiteindelik as hoogverraad gedefinieer kan word.
Uit die dagboek van ʼn maatskaplike werker: Hier’s my hand
Gemeenskapskrag het verseker dat tannie Sarie weer behoort, dat sy weer in ʼn doel glo en weet dat sy selfs op haar oudag steeds waarde tot haar gemeenskap voeg.
Frankryk en die pensioenhervorming
In menige stede is daar al vir weke betogings teen die regering se hervorming van die aftree-ouderdom – veral deur vakbondlede en linksgesindes, wat dikwels gewelddadig is.
Geskiedenis van idees: Romantiek en Materialisme
Materialistiese en utilitaristiese denkers soos Karl Marx en Jeremy Bentham probeer die wêreld verklaar met antwoorde op die vraag wat die mens fisies by iets baat.
Gupta-bondgenote pleit onskuld in Estina-saak
Kort nadat Kamal Vasram en Saliesh Indurjeeth onskuldig gepleit het, is die staat se eerste getuie in die bedrogsaak ten bedrae van miljoen rand geroep.
Stap saam deur die Bieliemieliefees
Ons kuier tussen dié landboustalletjies en demonstrasies by die Bieliemieliefees.
Proteas wil kaalvuis onder klompedraers inklim
“Ons het werk om te doen en ek is seker dat hierdie spelersgroep die taak suksesvol sal voltooi.”
Uitdrukking: ʼn Padda in die keel hê
Ken jy die grillerige verhaal agter die uitdrukking: “ʼn Padda in die keel hê”?
ʼn Ma se plan vir haar kind
Wikus se verhaal kon ʼn ander uiteinde gehad het as die gemeenskap nie saamgestaan en fondse aan die Bemagtig-ʼn-Kind-projek voorsien het nie. Hierdie is ʼn besonderse voorbeeld van ʼn gemeenskap wat saamstaan om mekaar te help.
Niks loop goed vir Tuks
Die Universiteit van Pretoria sal volgende jaar in die Varsity-skildkompetisie moet speel nadat hy gisteraand sy sesde nederlaag op ʼn streep gely het.
Resep: Bessie-fluweeltjie (skommeldrankie)
Geniet hierdie lae-GI-skommeldrankie wat vir meer energie in die oggend sal sorg.
Tottenham Hotspur-borgskap: Halfmiljoen se reiskoste aangegaan
Meer as R500 000 is bestee aan reiskoste vir raadslede van Suid-Afrikaanse Toerisme in verband met die beoogde borgskap vir Tottenham Hotspur.
Armoede teister al meer gesinne
Die post-pandemie-realiteit het byna alle gesinne getref, met baie wat steeds wankel nadat hul inkomste verminder is en ander hulle inkomste selfs heeltemal verloor het.
Dele van Oos-Rand dae lank sonder krag
Die jongste kragonderbreking is een van vele wat glo weens die verouderde kraginfrastruktuur veroorsaak word.
Regsaksie oorweeg oor Tshwane-speaker
“Die ANC en EFF moet hul koppe in skaamte laat sak vir hierdie optrede.”