Ingevolge ʼn hooggeregshofbevel het die NRDBV nou magtiging om ʼn wakende oog te hou oor duisende vee, meestal skaap, wat bestem is vir uitvoermarkte in die Midde-Ooste.
Soekresultate vir: Al Mawashi
Verskeping van skape uit SA voorlopig gestaak
Die NDBV beskou die nuutste verwikkelinge as “‘n reuse oorwinning”, al is die maatreëls net tydelik.
NDBV kry wéér bloedneus oor verskeping van skape
Die hofstryd tussen Al Mawashi en die NDBV duur al sedert die begin van verlede jaar en beloop reeds miljoene rande in regskoste.
Duisende skape mag na Midde-Ooste uitgevoer word – hof
Al Mawashi word nou toegelaat om 56 000 lewende skape na die Midde-Ooste uit te voer waar dié diere bestem is vir die vleismark in Koeweit en Oman.
NDV dán weer in hof oor uitvoer van lewende diere
“Wreedheid teenoor diere verweer ons mees fundamentele waardes en ondermyn ons menslikheid.”
Skape se tog na Midde-Ooste (vir eers) gestuit
Al Mawashi het die hof gevra om ʼn interdik dat die skape nie voor 16 Julie vervoer mag word nie, op te hef.
NDBV gaan nie bes gee oor uitvoer van lewende skape
Al Mawashi, ook bekend as KLTT, is berug vir sy wreedheid en gebrek aan menslikheid aan boord van skepe.
Gerrie Nel help NDBV om uitvoer van skape na Midde-Ooste te stuit
“Suid-Afrika moet standpunt inneem teen hierdie gruwelike en onnodige praktyk.”
NDBV wil regering verkla oor skape op ‘skepe van dood’
Die NDBV sê ʼn gevoel van hartseer en verslaentheid het Vrydag by die Oos-Londense hawe geheers, waar inspekteurs van die NDBV toegekyk het hoe die laaste skape op die Al-Shuwaikh gelaai word.
NDBV vra aksie teen vervoer van lewende hawe
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het ʼn beroep op die regering gedoen om ʼn standpunt in te neem teen dieremishandeling wanneer diere lewend op see uitgevoer word.
Afgryse oor besending van 60 000 skape na Midde-Ooste
NDBV met skok en afgryse gevul oor Al Shuwaikh-vaartuig wat Maandag by die hawe in Oos-Londen in die Oos-Kaap aangekom het.