Soos ’n leeu wat sy prooi bekruip, reg om te spring, so lyk die Z-reeks-fietse, skryf Brian Cheyne.
Alles deur die skrywer Brian Cheyne
Gewilde avontuurfiets nou nog beter
In my opinie is die Honda Adventure Sports die logiese keuse as ek my eie geld moet uithaal.
Die motorfietsbedryf is oop vir sake
Covid-19 gaan vir die afsienbare toekoms ʼn groot invloed hê op ons daaglikse optrede. Motorfietsry is een van die beste maniere om sosiale isolering te beoefen, en persoonlike vryheid te geniet, skryf Brian Cheyne.
Kaalfiets met karakter
Dit is ’n ongelooflike lekker fiets om mee te ry en ek sal dag in en dag uit kan pendel met hom, skryf Brian Cheyne.
Gemaklike pendelfiets teen ’n winskoop
Vir ’n beginner wat ’n aantreklike dog gemaklike pendelfiets soek, kan jy nie anders as om dié fiets te oorweeg nie, skryf Brian Cheyne.
Rocket 3 maak grendeltyd draagliker
Dit is ’n monumentale fiets wat die grendeltyd vir my meer draaglik gemaak het, skryf Brian Cheyne.
BMW se R 18-motorfiets beïndruk met gehalte, klassieke lyne
Nou het BMW die aanslag verskerp met die bekendstelling van die BMW R 18. Hierdie fiets is sonder twyfel direk gemik op die Amerikaanse mark. BMW het sy bewese bokserenjin ’n stewige hupstoot gegee en die kapasiteit opgestoot na 1802 cc vir die R 18.
KTM se nuwe buksie beïndruk
Hierdie klein buksie behoort baie goed hier in Suid-Afrika te vaar!
Aangepaste Zontes ZT310-X nou ook reg vir resies jaag
Met die verbeteringe op die vorige model maak hierdie Zontes net nog meer sin en wat my betref, is dit loshande die mooiste fiets in hierdie segment, skryf Brian Cheyne.
Triumph Speedmaster – die rustige Bonneville
As daar nou één ding is wat reg in Triumph se hand gespeel het, is dit die skielike herlewing van retro-motorfietse.
SA behaal driekuns by BMW International GS Trophy
Elke dag het verskeie trajekte en uitdagings ingesluit waarop deelnemers beoordeel is.
Foto’s: Triumph stel sy 2020 Rocket 3 bekend
Die Rocket is ’n groot fiets, maar Triumph het dit reggekry om die nuwe een 40 kg ligter te maak as sy voorganger.
Skryf nou in vir 2020 se Honda Quest True Adventure
As jy en jou spanmaat die kompetisie wen, wen julle nie net die titel van Honda Quest True Adventure 2020 nie, maar kan julle ook die Africa Twin waarmee julle deelgeneem het, huis toe vat!
BMW stel nuwe GS-avontuurfiets bekend
Die vraag is net of die drastiese prysverskil tussen die standaard GS en die Adventure die moeite werd is.
Kawasaki ZX-10 R kraai steeds koning op die baan
Van die komponente wat van die ZX-10 RR so ʼn sukses maak, het nou begin verskyn op Kawasaki se padweergawe, die ZX-10 R Ninja.
Indian 1200 FTR: Uiteindelik ’n sportiewe Amerikaner
Hierdie fiets is ongelooflik baie pret om te ry en die tikkie individualiteit wat hy bied, kan dalk net die deurslag gee as dit by die koopslag kom.
Groot verwagtinge vir Triumph se Tiger 900
Triumph het nou ook hulle 2020‑mededinger bekend gestel: die nuwe Tiger 900.
Nuwe Honda Africa Twin ’n ongelooflike fiets
Die fiets is kleiner, ligter en het meer krag.
BMW se RS reg vir pendel en langpad
Ek het nou ’n week met die RS deurgebring en ek is bly om te rapporteer dat my opinie nie verander het nie, skryf Brian Cheyne.
SYM NH-T 125: Avontuurfietsie vir beginners
Hierdie fiets is vir die jongmens wat droom om op avonture te gaan soos sy ouers.