Daar is seker min motorfietse wat die wêreld so aangegryp het soos BMW se GS-reeks.
Alles deur die skrywer Brian Cheyne
Wat gebeur as jy ʼn motorfiets en ʼn motor kruis?
Ek het die karretjie vreeslik geniet en oral moes ek vrae beantwoord. Dit is egter iets met ʼn baie beperkte aanwending.
Bekendstelling: ETG Blade 1000 LTX
Maar waar die werklike toepassing van die 1 000 cc-enjin na vore kom, is by die sleepkapasiteit. Die fiets kom standaard met ’n sleephaak en kan tot 830 kg sleep, mits die sleepwa ook remme het.
Honda se nuwe Transalp 750
Knap gedaan, Honda! Julle het beslis ʼn wenner hier beet.
Ducati se vyfde Mystery Ride neem ons ver noord
Vir baie Ducati-ryers is die Mystery Ride die een lang rit wat hulle nie misloop nie. Hoewel ek nie juis ’n groepsryer is nie, bly die Ducati Mystery Ride vir my ’n hoogtepunt.
Suzuki DL 1050 DE – Nog ʼn bietjie beter
Dit is ʼn ongelooflike bekwame fiets wat alles bied wat die deursnee avontuurryer soek: gemak, betroubaarheid en die vermoë om weg te draai van die teer.
KTM doen wat KTM goed doen
Hierdie jaar was die vyfde aanbieding van KTM Suid-Afrika se Adventure Rally.
Bly veilig in die saal – ʼn paar wenke
Baie mense sien steeds motorfietse as gevaarlik en dit sit hulle af van motorfietsry. Ja, daar is risiko’s, maar as jy ʼn paar eenvoudige reëls volg, sal jy veiliger kan wees.
Bekendstelling: KTM laat die SMT herleef
Die eerste ding wat jy opmerk, is die kleiner voorwiel met die dubbele modderskerm. Die fiets het ook lyf gekry agter met breër bakpanele.
Ducati Supersport 950 – Een jaar van eienaarskap
Elke motorfietsryer het ’n idee van sy of haar droomfiets êrens in die agterkop. Myne was nog altyd tussen die Ducati Multistrada 950 en die Ducati Supersport.
Norden 901 Expedition is ʼn kakiebos in kosmostyd
Brian Cheyne neem die Norden 901 Expedition vir ʼn toetsrit. Hier is sy indrukke.
Massarit om vroue wat ysterperde ry te vier
“Ek is opgewonde oor hierdie kans om die passie, pret en kameraadskap wat op twee wiele gevind kan word, met vroue te deel.”
Kawasaki Z650RS – Soms is eenvoud al wat jy nodig het
As jy ’n beginnerryer is, sal die RS die ideale plek wees om te begin. Hierdie is nie ’n baanfiets nie, hierdie fiets koop jy oor hoe hy lyk, en vir daardie lang ritte na nêrens op ʼn Sondagoggend.
Ducati-familiedag – ʼn tyd vir saamwees en saam ry
Die gedagte met hierdie familiedae is nie om te kom jaag nie, maar eerder om te kom skaaf aan die vaardighede wat dalk nie op standaard is nie.
KTM 890 Duke R – Die ‘super-skalpel’
Daar is regtig min fietse wat vir iemand met gemiddelde vermoë bogemiddelde selfvertroue gee.
Husqvarna se nuwe wêreldreisiger
Vir 2023 het Husqvarna ’n hardebaardweergawe van die Norden bekendgestel: die Norden 901 Expedition.
KTM raak ernstig met 390 Adventure
Met alles waarmee die 390 toegerus is, en ʼn voorgestelde prys van R124 000, is die KTM 390 Adventure uiters goeie waarde vir geld.
Moderne fiets met klasieke styl
Die Kawasaki-gene loop diep, en die RS is ʼn waardige opvolger vir die ikoniese Z1.
Suzuki-padskooldag ideale manier om jaar af te skop
Dit is ’n wonderlike leergeleentheid vir enige nuwe ryer.
Ducati se DesertX loop die kompetisie trompop
Die DesertX is egter baie meer as net ’n doelgemaakte, hardebaard veldfiets met flikkers. Met sy uitstekende padhouvermoë kan jy hierdie fiets aanwend vir lang stukke teer ook.