“Ek wil my broer graag onthou as die seun in die foto’s wat in die gange van my ouers se huis hang, maar nou sien ek net hul lewelose liggame wanneer ek aan hom dink…”
Alles deur die skrywer Janice du Plessis
Moord op Pta-sakeman: ‘Ons rots is weggeruk’
“Wat met hom gebeur het, het hy nié verdien nie. Ons harte is in stukke en ons gaan hom vir altyd mis. Die lewe het ʼn juweel van ʼn mens verloor. Ons is oneindig lief vir hom.”
DA stel verkiesingsmanifes bekend: ‘Ons is gereed!’
“Hierdie is nie bloot ʼn politieke byeenkoms nie; dit is ʼn geskiedkundige oomblik, ʼn oproep tot verandering, en ʼn verklaring van voorneme om Suid-Afrika te red.”
SA misdaadstatistieke: Moordsyfer naashoogste ter wêreld
“Die ANC het Suid-Afrika geregeer tot op die vlak van een van die slegste en misdadigste lande met een van die hoogste werkloosheidsyfers ter wêreld.”
Laerskoolleerder skiet skoolhoof in Germiston
Volgens die polisie is die 51-jarige skoolhoof intussen na ʼn plaaslike hospitaal geneem.
Video: Groot mylpaal vir SA se voorste varkvleisverwerker
Dié fabriek spog nou met die grootste boksvrieskas van sy soort in Afrika en kan altesame 120 ton se produkte in 24 uur tot -18 °C vries.
Pta-sakeman dood in Vaalrand aangetref
Riaan van Lingen (61) is Maandagaand as vermis aangemeld nadat hy die oggend sy huis in die Wingate Park-gholflandgoed vir ʼn vergadering in Olifantsfontein verlaat het.
Verkoolde liggaam by substasie gevind
Isaac Mangena, woordvoerder van City Power, sê die verdagte se liggaam, wat onherkenbaar verbrand het, is binne die stasie gevind toe City Power-werknemers vir diens aangemeld het.
Skool se finansiële beampte in hof oor miljoene se bedrog
Kapt. Dineo Lucy Sekgotodi, woordvoerder van die Valke, sê daar word beweer dat die verdagte gedurende Desember 2021 deur Laerskool Delmas as finansiële beampte aangestel is.
Twee weer in hof oor Seaborne-moord
ʼn Groep vroue het vandag in pikswart hemde – met Celvin Seaborne se gesig met engelvlerke daarop – by die hof opgedaag om hul steun aan sy ma, Charlotte, te gee.
Kommer oor gebruik van glifosaat in Vaalrivier om waterslaai te bekamp
Rand Water het Maandag in ʼn plasing op Facebook sy voorneme om glifosaat in die Vaalrivier te gebruik bevestig.
Boervrou aangerand terwyl man by kerk is
Volgens Johan du Plessis, voorsitter van veiligheid vir die boerevereniging in Wasbank, het Potgieter verskeie beserings in die aanval opgedoen.
Effense verligting in beurtkrag verwag
Suid-Afrikaners het die afgelope paar dae weer swaar onder hoë fases van beurtkrag gebuk gegaan.
Vermeende lede van kapingsindikaat vasgetrek
“Tydens ʼn voorlopige ondersoek is boodskappe oor die kapings en aflaaiplekke van vragmotors op die verdagte se selfoon gevind.”
Talle diere beland in strikke in die Wes-Kaap
“Die pyn en lyding wat die dier moet verduur, is ondenkbaar. Ons doen ʼn beroep op inwoners om nie van strikke gebruik te maak nie en om dit aan te meld indien ʼn strik gevind word.”
Video: Jong musiekgenie maak plan vir eie klavier
Op sesjarige ouderdom het Jason Haas homself ingewikkelde musiekstukke op gehoor geleer speel. Dit is eers onlangs dat hy geleer het om bladmusiek te lees.
Driedubbele moordsaak weer uitgestel
Botha het tydens sy vlugtige verskyning verward rondgekyk. Daar was egter nie ʼn enkele familielid in sig nie.
Nuwe spogskool aan Mayibuye-gemeenskap oorhandig
Die skool spog met 28 slim-klaskamers, twee slim wetenskaplaboratoriums, ʼn rekenaarlaboratorium, ʼn afdeling vir vroeë kinderontwikkeling, ʼn biblioteek en ʼn administrasieblok.
Gru-ongeluk eis hoogswanger onderwyseres
Nel se ma, Barbara du Plooy, en haar tweejarige dogtertjie, Carli, was glo saam in die motor toe die tragiese ongeluk plaasgevind het.
Mbombela-narkotiseur vermoor: ‘Hy was ons anker’
“Niks maak sin nie. Niks sal ooit weer sin maak sonder hom nie. Ek het nie woorde nie, hy was ons anker…”