Om ’n oomblik nietig te ag is niks minder as ʼn sonde nie, daarom begin deur elke oomblik die beste van jouself te gee.
Alles deur die skrywer Janice du Plessis
Luister: Ouma onthou
“Ek onthou egter steeds die rooi stoep, warm dae en liefde. Sy het vir my geskryf, die mooiste brief en ek het dit in ’n gedig saamgevat.”
‘Skrikwekkende toename’ in plastiekbesoedeling
Die onlangse Covid-19-pandemie het boonop tot ʼn groter vraag na die eenmalige gebruik van plastiek soos handskoene en maskers gelei.
Luister: Papierskip
“Dit word as stilwordoomblikke onthou en tye wat ek as kind saam met my pa gedeel het, tye wat ek nooit sal vergeet nie.”
Mathilde & Amélie: Hier steek iets in
Kyk met nuwe oë, waardering en respek na al die tapisserieë en handgemaakte produkte wat jou ouma gemaak het, en gee hierdie sentimentele items weer nuwe lewe.
Luister: Rusplek
“Ons praat nie net nie, ons ken verdriet en seer en verlies. Wees jouself, hê hoop, selfs in tye van verlies.”
Luister: Saam met jou
“Gaan sommer vandag nog en nooi ’n vriend of vriendin, ’n familielid of ’n wildvreemdeling oor en maak hierdie die heel mooiste oomblik wat jy kan!”
Skermtyd in pandemie vererger aandagafleibaarheid
“Die oormatige tydbesteding aan elektroniese toestelle dra ook by tot slaapversteurings, vetsug, depressie en angs.”
Luister: Skakerings van jou
Wees lief vir die mooi van ander se menswees en eerder om te wag vir ander om perfek te wees, groei saam met hulle.
Kruieboer skitter tydens pandemie
Van ʼn solo-onderneming in sy ouers se agtertuin tot ʼn stuk grond met ses groeitonnels elk met plek vir 10 000 tot 20 000 kruieplante, het dié entrepreneur hom nie deur die Covid-19-pandemie se struikelbokke laat onderkry nie.
Luister: Sonneblomkind
Die doel van “Steeds vrou” is om mense hoop te gee deur na die voorbeeld van vrouwees te verwys. Kom luister saam na ʼn voorlesing van een van die gedigte uit dié bundel.
Luister: Sprokiemooi gedig
“Ons is eintlik baie meer dieselde as wat ons werklik verskillend is. Ons is almal wonderbaarlik geskep en verdien om liefgehê en ervaar te word.”
Borsvoeding 101: Moenie skaam wees om te vra nie
“Borsvoeding is ʼn natuurlike proses, maar dit beteken nie dat dit instinktief is nie – dit is eintlik ʼn aangeleerde vaardigheid wat geduld, deursettingsvermoë en oefening vereis.”
Luister: Sy
“Laat Jesus toe om deur daardie krake te skyn tot in die harte van ander.”
Luister: Vrouwees
“In God se oë is jy egter altyd goed genoeg, vrou.”
Luister: Wees lief vir my in Afrikaans
Die doel van “Steeds vrou” is om mense hoop te gee deur na die voorbeeld van vrouwees te verwys. Kom luister saam na ʼn voorlesing van een van die gedigte uit dié bundel.
Beroemde standbeeld met sneeu herskep
ʼn Amperse identiese replika van een van die wêreld se mees klassieke beeldhouwerke is met sneeu herskep deur ʼn geheimsinnige kunstenaar van Suid-Yorkshire.
Man bou monument van liefde vir vrou, gemeenskap
Die Taj Mahal-replika is op ʼn eiendom van 50 ha geleë en lok reeds talle besoekers.
Australiese stad wil katte uit die strate hou
“In die 1970’s het honde in ons strate rond geloop, ek verwag dat rondloperkatte ook nou iets van die verlede sal wees”
Kundige wenslys-wenke vir jou kind dié Kersfees
Help jou kind met ʼn wenslys vir geskenke.