“Mense verloor hul lewens op ons paaie, dit is nie net bloot statistieke nie; familielede sterf.”
Alles deur die skrywer Janice du Plessis
Verpleegster op pad werk toe aangeval, verkrag
Sy het glo die taxibestuurder gevra om haar voor die kliniek af te laai omdat dit reeds donker was, maar die bestuurder het geweier.
SA Toerisme ‘melk stelsel’
Alhoewel net 10 van die 57 vergaderings teenwoordigheid in persoon vereis het, is R769 548,47 aan reis en verblyf vir raadslede bestee.
Meeste ligte in Pretoria weer aan
Die Hinterland-substasie het erg onder vandalisme deurgeloop – daar is bevind dat twee van sy hooftoevoerkabels gesteel is.
Bendegeweld lei glo tot ses se dood
Die insittendes van die voertuig het glo die perseel binnegegaan en op individue in die huis losgebrand.
Verdagtes in Hillary Gardee-moordsaak voorlopig vry
“Dit is net nog ʼn skokkende resultaat van die gebrek aan samehang en erns binne die regstelsel wanneer dit by geslagsgebaseerde geweld kom.”
eThekwini het ‘groot planne’ vir ikoniese pretpark se perseel
“Een van die vele opsies wat die stad vir die terrein ondersoek het, was om die pretpark deel van uShaka Marine World te maak, maar dit het deur die mat geval.”
Hartseer einde vir ikoniese pretpark in Durban
“Dit breek my hart om te sien hoe iets wat my familie van die grond af opgebou het, nou tot niet moet gaan.”
Navorsing nodig oor minder werksure vir SA’ners
Suid-Afrikaners het van die langste werksure ter wêreld. Die departement van arbeid en indiensneming sê nou dié tendens moet ondersoek word.
Opdraande stryd om Upington se ‘Arkie’ te red
ʼn Geliefde sakeman van Upington moet die grond langs die Oranjerivier waar hy vir amper 30 jaar toeriste ontvang, binnekort ontruim. Dít, sê inwoners, sal ʼn enorme verlies vir die dorp wees.
Nege sterf toe Saps op verdagtes toesak
Die polisie het inligting gekry dat ʼn groep verdagtes ʼn transitorooftog beplan.
Talle Sassa-beamptes ondersoek vir korrupsie, bedrog
Meer as ’n halfmiljard rand is die afgelope 10 jaar by die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (SASSA) gesteel.
Lede van banksindikaat kry 843 jaar tronkstraf
Die sindikaat het niksvermoedende bankkliënte – wat groot bedrae geld onttrek het – geteiken.
Hoofman se vrou nou ook vermoor
Hoofman Clyde Mnisi is verlede week naby Witrivier in Mpumalanga doodgeskiet. Sy moordenaars is steeds op vrye voet.
Visserman by Jeffreysbaai in see vermis
’n Uitgebreide soektog in die see en aan die kus het steeds geen tekens van die vermiste man opgelewer nie.
Hiér wag jy ʼn dekade vir ʼn operasie
“Dit is verregaande dat pasiënte moet ly en in kritieke gevalle amputasies moet ondergaan weens jare se finansiële wanbestuur deur die departement van gesondheid.”
Geraasklagtes in Wes-Kaap verdriedubbel
Die winter kom ál nader en geen aanduidings oor die einde van beurtkrag is al in sig nie, daarom word inwoners aangeraai om bedag te wees op die riglyne rakende die gebruik van kragopwekkers.
Van dombolo tot soetkoek … (en soesji met mieliepap!)
Die boek is saamgestel om die Fakulteit Geesteswetenskappe by die Universiteit van Pretoria se honderdste bestaansjaar te vier, maar dit is ook ʼn reis deur Suid-Afrika se ryk en diverse kulture en die uiteenlopende disse wat hier aangetref word.
Nog stappers uit kloof gered
Een van die stappers het Woensdag uit die kloof en oor die berg na Ceres geloop om hulp te ontbied.
Shoprite het nou ook eie klerewinkels
Dit is die eerste klerewinkel in Suid-Afrika wat selfbedieningsbetaalpunte gebruik om vir items te betaal.