Ongeveer die helfte van die kragvoorsiener se opwekkingskapasiteit is van lyn af weens onderbrekings.
Alles deur die skrywer Janice du Plessis
Fase 6 lê Tshwane-kragnetwerk lam
“Die werklikheid is dat ons stelsel nie ontwerp is om hierdie situasie te hanteer nie.”
Kry die komberse; Kaap gaan binnekort bibber
“Dagtemperature sal na verwagting oor die suidelike helfte van die land daal en winterweer kan verwag word.”
Tiener sterf ná rooftog by Limpopo-sentrum
“Die sekuriteitswagte het teruggevuur en ʼn skietgeveg tussen die twee partye het ontstaan,” sê Ledwaba.
Vermeende renosterstroper wéér vas
Maluleke is in 2015 vir die eerste keer aangekeer, maar het sedertdien spoorloos verdwyn nadat borgtog aan hom toegestaan is.
Werkloosheid in SA ‘nagmerrie’
“Terwyl ander lande tekens van herstel in werkloosheid ná die Covid-19-pandemie toon, dien die toenemende onrustigheid oor werkloosheid in Suid-Afrika as ʼn skerp herinnering aan die uitdagings wat die land in die gesig staar.”
SA winkel beste whisky-handelaar ter wêreld
Die winkel word bestempel as Johannesburg se eerste toegewyde whisky-kroeg met meer as 1 500 eksklusiewe whiskies om van te proe.
Steeds groot teenkanting teen omstrede Bela-wetsontwerp
Dit is veral die sentralisering van mag in die hande van die staat wat gevaarligte oor die wetsontwerp laat flikker.
Kragonderbreking laat Pta-reservoirs weer leegloop
“Die eerste onderbreking is relatief vinnig opgelos, maar ons het laat gisteraand die kennisgewing ontvang dat die krag weer afgegaan het. Dit het beteken dat geen water gepomp kon word nie.”
Veiligheidswag by kliniek van wapen beroof
Volgens kol. Malesela Ledwaba, polisiewoordvoerder, was ʼn 45-jarige veiligheidswag aan diens toe drie onbekende verdagtes by die kliniek aangekom het.
Durban se Goue Myl stil, leeg
Volgens die DA kan die einde van dié ikoniese pretpark as een van die “beduidendste en mees katastrofiese verliese in dekades” vir die toerismesektor beskryf word.
Twee vas oor aanvalle op Intercape-busse
“Dit was baie moeilik om onmiddellik inhegtenisnemings te doen omdat die verdagtes gedurende die nag en op afgeleë plekke die busse aanval.”
Vrotsige pad? Dan maak dié boere hom self reg
“Ons moes al honderdduisende rande bestee om al die skade te dek wat deur ons paaie aangerig word. Geen ryding is geskik vir ʼn pad in so ʼn toestand nie.”
‘Dankie!’ – lesers maak harte oop vir perdeliefhebber
Te danke aan Maroela Media se lesers is die finansiële doelwit in slegs twee dae bereik en boonop is ʼn bykomende R20 000 vir Barnard ingesamel.
Die week in foto’s
Kyk hier na sommige van die week se nuusgebeure, foto vir foto.
Vermeende Edenburg-aanvaller bly agter tralies
Die polisie het gisteraand ʼn deurbraak gemaak toe ʼn 33-jarige verdagte in die township in Edenburg in hegtenis geneem is.
Een vas ná Edenburg-aanval
Kapt. Loraine Earle, polisiewoordvoerder, sê die ondersoekspan het deurlopend gewerk om die verdagte te vas te trek.
Vermeende rowers met duisende rande se buit betrap
Ondersoeke toon dat ander gesteelde besittings reeds deur ʼn oorgrensafleweringsvragmotor na die beweerde boewe se gesinne in Zimbabwe gestuur is.
Minister moet sê oor jagluiperds wat in Indië vrek
Die jagluiperds is ten spyte van wydverspreide bekommernisse steeds uitgevoer.
Vrou, nog een vas oor Soweto-kinders se grumoorde
Die verminkte liggame van twee seuntjies is Donderdagoggend in Soweto gevind.