Dié hoogs aansteeklike virus kan tot ʼn jaar lank op grasperke en ander oppervlakke oorleef en tas veral honde jonger as ses maande aan.
Alles deur die skrywer Janice du Plessis
Video: Swemster vra steun vir gidshonde
Dit kos die Gidshondvereniging ongeveer R150 000 om ’n hond op te lei, voordat dié dienshond vir R5 aan ʼn behoeftige oorhandig word.
Rhapsody’s Centurion, terug in volle glorie
“Of jy jou maat op ʼn afspraakaand wil trakteer met ʼn uitgekose reeks van internasionale wyne, of ʼn plek nodig het om daardie saketransaksie te sluit, Rhapsody’s Centurion is die plek wat aan al jou standaarde sal voldoen.”
Koebaai skemerkelkuur, dis teetyd
Volgens die jongste kos- en dranktendense wat onlangs deur die sosialemediaplatform Pinterest aangekondig is, is ʼn teetjie glo die nuwe gunstelingverversing met sonsondergang in 2022.
Gehekelde broodsakkies, die beste ding naas gesnyde brood
“Dit is opwindend om te sien hoe die verskillende patrone en kleure van leë broodsakkies in pragtige herbruikbare inkopie- en strandsakke verander.”
‘Net ek’ – ʼn digbundel net vir jou
“Daar is net iets magies en fassinerend aan woorde. Ek is lief vir mense, en ek is lief vir woorde, gedigte bring dié twee liefdes bymekaar.”
Stort of bad jy miskien te veel?
Dit is vir die meeste van ons heerlik om ʼn produktiewe dag met ʼn lekker lang bad of rustige stort af te sluit. Sommiges begin die dag ook sommer só, maar doen ons dit dalk te veel?
Luister: Bokoë
“My man is my gunsteling-mens, my man is my beste vriend en my man is ook een van die mense wat ek die bangste is om te verloor aan die dood.”
Luister: Ek mis jou
“Begin weer om diep lief te hê, ’n alles-in-liefde! Ek mis jou… alles van jou… elke dag…”
Augrabies raas al harder
“Dit is as gevolg van die skouspelagtige waters dat baie mense se nuuskierigheid hul dwing om die waterval te besoek en een van die wonders van die natuur in lewende lywe te sien.”
Luister: Gedig uit die Kalahari
“Iemand het eenmaal gesê, geseënd is hy wat die mooi sien in al die plekke waar ander niks sien nie, en dit is so waar van hierdie wêreld.”
Luister: Hartshunkering
Die gedig praat hardop oor al die landskappe wat in my hart geanker is. Dit reis wyd en syd deur die land van ons wat ek so bitter lief het. Hier waar ek liefde gevind het, hier waar ek elke dag my Here kan sien en hoor.
Luister: Heilige grond
“Jy sal verstom wees hoeveel jy leer van ander, wanneer jy werklik begin luister.”
Luister: Jou liefde
“Om die liefde van jou lewe, jou sielsgenoot te vind is besonders en om die liefde wat jy uitdeel terug te ontvang is ’n seëning. Gestuur uit God se hand.”
Wat om te weet voordat jy jou eerste woning koop
Vir die meeste millenniërs maak moeisame omstandighede dit uitdagend om die huismark te betree, maar dit is nie noodwendig totaal buite bereik nie.
Luister: Kaalvoet
“Wees weer diep en innig lief, onbaatsugtig en gee die beste van jouself, sonder enige voorafopgestelde idees, sonder enige bymotief.”
Luister: My son sak weg
“Eendag sal alles volmaak wees en eendag sal ek weer nuut wees, net ek en dié wat voor my gegaan het, saam my God.”
Aanlyn onderhoude is hier om te bly
Alhoewel sommige organisasies aanvanklik in die war was met die aanlyn aanstellingsproses, het die meeste dit nou bemeester en vind hulle dit om die waarheid te sê praktieser.
Luister: Naakte liefde
Ons almal kan doen met liefde wat ons hele wese deurdrenk. Dit is die een tydlose geskenk wat ons aan mekaar kan gee, liefde…
So maak mens: Hou van jou huis!
“Jy moet net ’n bietjie kreatiwiteit gebruik en anders begin dink oor die goed wat jy reeds het, dan kan jy vinnig jou huidige gesinshuis in jou droomhuis verander.”