Die hooggeregshof in Polokwane in Limpopo het ʼn aansoek deur ʼn ingenieursmaatskappy, om ʼn SOE-verslag tersyde te stel, van die hand gewys.
Lees meerAlles vir Vrydag 4 Maart 2022
Tesourie gee toe: Staatstenders kan voortgaan
Staatsinstellings kan voortgaan met verkryging en tenders sal nie tot stilstand gedwing word nie.
Sprinkaanplaag kan tot werksverliese, finansiële probleme lei
“Die departement het versuim om te reageer op die waarskuwings en planne in werking te stel om die impak van die sprinkaanplaag te verlig.”
Oud-UFC-kampioen neem glo reg in eie hande
Cain Velasquez het skote gevuur op ʼn man wat daarvan verdink word dat hy met ʼn minderjarige familielid gelol het.
Foto’s: Meisies kleur, skeer hare vir Kansa
Meisies van die Afrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria het nie net hul hare vir Kansa se Shavathon gekleur nie, maar hulle het ook 67 poniesterte geskenk.
Veiligheidsraad sal dringend oor Oekraïne-kernaanleg vergader
Westerse leiers het Vrydag hul skok uitgespreek ná die aanleg in Zaporizhzhia in die suide van Oekraïne aangeval en deur Russiese magte oorgeneem is.
Diereskuiling sukkel om deure oop te hou
Die organisasie bestaan al ses dekades en het verlede jaar duisende diere gesteriliseer, ingeënt en versorg.
ToekomsVenster: Kies die lewe
Mens kan daarop op geen ander manier reageer as ʼn dankbare, entoesiastiese “amen” en “dankie” Here nie.
Foto’s: Akademia vier 10de verjaarsdag
“Omdat Akademia se studente in hulle moedertaal studeer, is die diepte van hulle akademiese ontwikkeling beter.”
Krieketlegende Shane Warne oorlede
Die legendariese Australiese bybreek-bouler, Shane Warne, is in die ouderdom van 52 oorlede.
Skryf nou in vir Internasionale Afrikaans-Ekspo
“Span jou kreatiwiteit in om vrye teuels aan dié tema te gee. Dit sluit alles verwant aan skepe, die vaartuig, tot die seile, kraaines en anker, in.”
Glasie geklink op AfriForum Teater se eerste verjaardag
Dié gemeenskapsteater is in ʼn tyd geopen waar die kunste besonder swaar getrek het en sommige teaters selfs hul deure moes sluit.
Ivoorhandelaar lig gestraf
Die meeste olifanttande kan tot 23 kg weeg, waarna ʼn kilogram van die verwerkte ivoor vir duisende rand verkoop kan word.
Sensorskapwet tree stil-stil in werking
Dié wet bepaal dat alle aanlyn inhoudskeppers voortaan by die film- en publikasieraad (FPB) geregistreer moet wees en dat inhoud eers geplaas sal kan word nadat die raad dit goedgekeur het.
Stoomopwekkers eers later by Koeberg vervang
Eskom sê die waarskynlikheid is groot dat die eenheid later as beplan by die kragnetwerk gevoeg sal word, sou die stoomopwekkers nou vervang word.
Everest ʼn puik reisgenoot
Dit is die tweede keer wat ek ʼn lang afstand in die Everest aflê. Dis ʼn fantastiese voertuig, én die nuwe een is uiters mooi.
Handwerk: Doopkleur jou eie rok
Span die Japannese shibori-kleurtegniek in om jou eie lap te kleur en dié spesiale rok vir die somer te maak.
Smithfield-boervrou se moordenaar gevonnis
Poenkie Bisset is in Desember 2020 op die plaas Korhaanfontein in die Smithfield-distrik vermoor.
Nederlanders dood in N4-ongeluk
Die Nederlandse toeriste het in die taxi gereis toe dit met die trok gebots het.
Lesersbrief: Aan my toekomstige getroude self, mamma- en skoonma-self
Wat ek eintlik wil hê ek in die toekoms moet onthou, is alles wat ek tans waarneem terwyl ek nog nie ʼn vrou, mamma en skoonma is nie.