“Die poeding maak sulke gaatjies wat lyk soos heuningkoek.”
Alles deur die skrywer Janie Monsieur
Vlog vol waarheid: Wanneer geld jou god word
Geld kan beslis baie nuttig te pas kom, maar kan net so vinnig ʼn afgod in ons lewens raak.
Resep: Chinese beesvleiskerrie met grondboontjies
Dié kerrie kan warmer gemaak word met brandrissies.
Wen kaartjies na Appetite Fest 2019
Wêreldbekende sjefs soos Gary Mehigan, George Calombaris, Shannon Bennett en Matt Preston van die bekende televisiereeks MasterChef Australia sal by dié fees te sien wees.
Resep: Kaaspoeding
Saam met ingelegde of gestoofde vrugte is dié poeding perfek vir mense wat nie ʼn groot soettand het nie.
‘Survivor SA’: ‘Ek kon voel ek was in die moeilikheid’
Indien jy nog nie gisteraand se episode van Survivor SA gekyk het nie, moet jy eerder nie hier lees nie, anders gaan jy sien wie uitgestem is.
Video: Christia Visser terug met tweede enkelsnit
Visser was aanvanklik meer bekend vir haar televisierolle in Die Boekklub en Ballade vir ʼn Enkeling, maar het met haar eerste enkelsnit, “17 Shots”, vinnig naam gemaak as sangeres.
Vervelige sout nóú geurige sout
Pynappel en lemoen, bessies en pere, koffie en sjokolade, aarbei en perske is alles geurkombinasies wat jy in dié sout sal kry.
Resep: Maklike hoender-souvlakia
Slegs drie bestanddele vir ʼn heerlike braaigereg!
Luister: Nuwe musiekduo ‘anders, maar 100% eg’
“Goed soos depressie, angs en alles wat jou lewe regtig diep raak, is dinge waaroor mense te bang is om te praat. Ons wil bewustheid daaroor skep en ʼn stem daaraan gee.”
Resep: Mango-yskastertjies
Gebruik geblikte mango vir dié yskastert as vars mango’s nie beskikbaar is nie.
Resep: Suikervrye Margarita
Geniet hierdie Meksikaanse skemerkelkie op ʼn warm someraand, maar hou matigheid voor oë: Die tequila gee dit ʼn lekker skop!
10 gewoontes wat sleg is vir jou vel
Ons almal weet daar is eenvoudige reëls vir ʼn gesonde vel soos om nie met grimering te gaan slaap nie. Maar is jy dalk skuldig aan dié gewoontes wat nét so sleg is vir jou vel, sonder dat jy eens daarvan bewus is?
Video: Só sê Silwerskerm-wenners oor toekennings
Kyk hier wat die wenners by vanjaar se kykNET Silwerskermfees te sê gehad het.
Resep: Vinnige tuisgemaakte pizza
Pizza maak by die huis is nie net heerlik nie, maar ook gesellig!
Dié kunstenaars by nuwe musiektoekennings te sien
Pretoria FM het vanjaar op 17 April, op dieselfde dag dat die kykNET Ghoemas plaasgevind het, aangekondig dat hy ʼn aparte musiektoekenningsgeleentheid gaan aanbied.
Foto’s: Dié flieks kraai koning op Silwerskermfees
Poppie Nongena het vanjaar die meeste benoemings gekry, in 15 verskillende kategorieë, terwyl Fiela se kind 11 benoemings opgeraap het.
Dié vollengte-films ding mee vir Silwerskermtoekennings
Ses speelfilms het vandeesweek hul première by die Silwerskermfees gehad. Dié vollengte-speelfilms is Fiela se kind, Flatland, Griekwastad, Die verhaal van Racheltjie de Beer, Toorbos en Poppie Nongena.
‘Racheltjie’ vat akteurs terug na hul kinderjare
Sandra, Stian en Antoinette vertel: “Dit is net een van daai dinge wat ʼn mens van kleins af kan onthou, soos Kersvader en die tandemuis – dis eintlik deel van jou menswees.”
Dié kortfilms vir Silwerskerm-toekennings benoem
Vanjaar is daar drie films wat gelyk die meeste nominasies in die kortfilm-kategorie gekry het.