Dit is die eerste voorval van dié aard in die marathon se sewe jaar van bestaan.
Lees meerAlles vir Sondag 25 Augustus 2019
Binder laat SA vlag wapper op Silverstone
Dit was só naby maar net ʼn rapsie te ver vir die 23-jarige Suid-Afrikaanse motorfietsrenjaer Brad Binder.
Wag vas ná hy homself in been skiet
Die polisie is na ʼn taxistaanplek ontbied waar hulle ʼn sekuriteitswag met ʼn skietwond aan sy been aangetref het.
2 leerders sterf op pad na skoolkamp; busbestuurder aangekla
Die skoolbus het gr. 7-leerders na ʼn skoolkamp vervoer.
Anderson uit Amerikaanse Ope
ʼn Kniebesering het daartoe gelei dat die Suid-Afrikaanse ster hom aan die toernooi onttrek het.
Curriebeker se halfeindstryde is bevestig
Cheetahs, Leeus, Griekwas en Haaie sal sake in semi’s uitspook.
AIG gaan voort mét Steve, sê organiseerders
“Daar is besluit om kaartjiekopers se belange eerste te stel.”
Gru-botsing in Limpopo eis lewe van 9
Sewe mense is op slag dood en twee is by hul aankoms by ’n hospitaal dood verklaar.
Buthelezi gee IVP-vaandel oor ná 44 jaar
“Die storie van die IVP is diep verweef met my eie, die storie van Buthelezi.”
Bekende sakevrou sterf ook in N4-botsing
“Sy was ʼn vurige feminis wat in vroue geglo en talle vroue bemagtig het.”
Springbok ontken gebruik van verbode middels
Dit volg nadat ʼn urinemonster wat die vleuel verlede maand ingedien het, positief vir verbode middels getoets het.
8-jarige sterf op Goue Hoofweg
Die kind is op die toneel dood verklaar.
Dwaalkoeël tref kind in Lavender Hill
Die dogtertjie het omstreeks 09:50 buite haar ouerhuis gespeel.
Foto’s: Dié flieks kraai koning op Silwerskermfees
Poppie Nongena het vanjaar die meeste benoemings gekry, in 15 verskillende kategorieë, terwyl Fiela se kind 11 benoemings opgeraap het.
Gesoekte verdagtes in Karoo vasgetrek
Polisiebeamptes op patrollie het twee mans in ’n verdagte motor met ’n Gauteng-registrasienommer in die dorp voorgekeer.
Gedagte vir die dag: Kragkos
“Hulle sê toe vir Hom: ‘Meneer, gee ons tog altyd hierdie brood.’ Maar Jesus sê vir hulle: ‘Ek is die brood wat lewe gee. Wie na My toe kom, sal nooit weer honger kry nie, en wie in My glo, sal nooit weer dors kry nie’” (Johannes 6:34-35)