Chrisna se man, Botes van der Merwe (46), is drie keer in sy bors en maag geskiet in die voorval verlede Dinsdag in hul huis op die landgoed Koro Creek.
Alles deur die skrywer Morné van Rooyen
Arbeiders se leier wil Theresa May tot ʼn val bring
Corbyn het ʼn beroep op LP’s gedoen om te verklaar dat hulle “geen vertroue in die eerste minister het nie”.
Nóg verligting by petrolpompe voorspel
Vakansiegangers wat ná 1 Januarie huis toe ry, kan verwag om met hul terugreis aansienlik minder aan brandstof te bestee.
‘Al meer op Wes-Kaapse plase aangeval’
“In die Wes-Kaap is daar nie noodwendig ʼn verwagting by mense dat so iets met hulle sal gebeur nie.”
Redery verbied om te vlieg oor ‘veiligheidsgevare’
Die lugredery het passasiers aangeraai om alternatiewe reisreëlings te tref en gesê diegene wat reeds bespreek en betaal het, sal so gou moontlik oor ʼn terugbetaling ingelig word.
Pretoria-stasie 40 dae lank gesluit
“Die voordele van nuwe, gemoderniseerde infrastruktuur sal ʼn veiliger, vinniger, vlotter treindiens van wêreldgehalte wees met verbeterde reistye.”
Bejaarde egpaar op Wes-Kaapse plaas vermoor
“Ek vergewe diegene wat dié aaklige daad gepleeg het.”
MRK nou self gelykheidshof toe oor BLF
Die MRK sê hy is diep besorg oor die voortdurende openbare uitlatings deur politieke leiers.
Koerant ontslaan politieke redakteur
Die webwerf Daily Maverick het einde Oktober berig Letsoalo het in 2010 sake met die Passasierspooragentskap (Prasa) in ʼn onreëlmatige tendertransaksie gedoen.
Naka steeds onder sedasie in waakeenheid
“Hy is baie siek en baie swak.”
Video: Mense op hol ná taxi’s opruk
Sosialemediagebruikers is op hol gejaag deur ʼn video wat uit die lug geneem is waarop gesien kan word hoe ʼn groot aantal taxi’s in konvooi iewers heen ry.
Theresa May oorleef mosie van wantroue
In ʼn toespraak het May gesê haar regering is opnuut daarop ingestel om die Brexit te verwesenlik waarvoor Britse kiesers gestem het, “een wat beheer oor ons geld, grense en wetgewing herstel”.
Sakeliga wil BLF-geld vir eiendomsbeskerming gebruik
“Soos onlangs weer is dit duidelik dat die BLF en Mngxitama geen agting vir eiendom, die integriteit en waardigheid van ander mense, of selfs die regsorde self het nie.
Skors ANC-woordvoerder ná seksklag, vra DA
“Die aantyging wys die seks-vir-werk-plaag is endemies in ANC-strukture en dat dit tot op die hoogste vlak in Luthuli-huis strek.”
Gewese Trump-prokureur kry drie jaar
“Dit was my werk om duistere dade toe te smeer.”
Meer as 800 SA’ners in buitelandse tronke
Die 19-jarige Tristan-Lee Niemand word al amper ʼn maand lank in China aangehou, glo onder haglike omstandighede.
Swak verkeersbestuur dra glo by tot stadionrooftogte
Berigte het opgeduik dat toerusting vir padsluitings en omheinings nie betyds op die oggend van die geleentheid opgedaag het nie.
Gebeure wat lei tot Modimolle-skietery ondersoek
Dit kan wees dat net een van die egpaar geskiet het, maar dit sal deur die polisie se ondersoek bepaal moet word.
Ondersoek na Willemse-voorval begin dán
Van die ander vrae wat die ondersoek moet opklaar, is of Willemse blootgestel is aan “onregverdige rassediskriminasie” tydens of voor die voorval en daarna tydens die uitvoering van sy pligte as kommentator vir SuperSport.
Sakeman dood, vrou beseer in skietery
Hulle het blykbaar na die slaapkamer gegaan en daar op mekaar geskiet.