“Die kommissie het ook ʼn video van die saamtrek gekyk waarin mnr. Mngxitama vir die gehoor sê BLF sal wit mense doodmaak.”
Alles deur die skrywer Morné van Rooyen
Sewe dood in skietaanvalle by katedraal, Kersmark
Die aanvaller het nog vier mense gewond voor hy self beseer is in ʼn geveg met die polisie en homself toe in die kop geskiet het.
Diefstal blaas dalk nuwe lewe in World of Birds
“Dit was ontsettend seer. Hulle wou my mond met ʼn kombers toedruk. Ek het hulle mooi gevra om my nie seer te maak nie.”
Meeste klagtes by MRK oor rassisme
Die Mensregtekommissie (MRK) sê die algemeenste soort klagtes wat hy ontvang, handel oor gelykheid, waarvan amper 70% met rassisme verband hou. Dit het aan die…
Verdeeldheid oor voorgenome verbod op ou vlag
“Om te sê ‘maak dood ʼn groep mense op grond van hul ras’ is haatspraak. Maar om ʼn vlag te vertoon, is nie.”
Eskom-hoë: ‘Dít is die beurtkrag-situasie’
Eskom se waarnemende hoof van kragopwekking het ook gereageer op “fopnuus” dat berge steenkool na China uitgevoer word terwyl Eskom kla oor ʼn tekort daaraan.
Kiwi’s boos oor ou SA vlag
“Dis baie onnosel” om die ou vlag te vertoon omdat dit verdeeldheid saai.
Huawei-baas se borgtogverhoor begin
Meng het in ʼn beëdigde verklaring gesê sy is onskuldig aan al die aantygings teen haar.
Verdagtes in hof oor goudkonsentraat
Die agt is in hegtenis geneem tydens stabiliseringsoptrede deur verskeie polisieafdelings die afgelope Donderdag in Khuma by Stilfontein.
Twee sit lank oor OTM-plofstof
Tydens die optrede is op talle plofstofkomponente beslag gelê.
Peiling: ANC groei, maar DA en EFF kry swaar
Patricia de Lille se nuwe party, Good, kan hoofsaaklik die steun werf van kiesers wat nog nie weet vir wie hulle gaan stem nie,.
Nehawu bly oor 5 300 poste
“Die openbare gesondheidsektor gaan die ergste onder personeeltekort gebuk.”
Nóg klagtes kom teen BLF-leier
“Geen politieke leier wat met trots op ʼn verhoog aankondig dat mense vermoor sal word, moet naby aan ʼn magsposisie toegelaat word nie.”
Lang herstelpad wag op tienerseun ná slangbyt
“Die herstelpad gaan lank en pynlik wees.”
BLF-president verkla oor ‘haatspraak’
Mngxitama se uitlatings is “blatante haatspraak en aanhitsing van geweld”.
Raaiselbeeld van skrootwerf gered
“Ek het met die ouens van die skrootwerf gepraat en gevra dat hulle dit opsy hou en dit toe vanoggend gaan haal.”
Naka gaan by die see aansterk
As alles volgens plan verloop, vertrek sy en die gewese Springbokhaker Woensdag uit Bloemfontein Jeffreysbaai toe.
Video: BLF reageer ná leier sê ‘wit mense sal doodgemaak word’
“Ons sal die kinders doodmaak, die vroue, hul honde en hul katte . Ons sal enigiets doodmaak wat ons op ons pad vind.”
Twee sterf in botsing op N1
Verkeersbeamptes het ʼn paar bane begin sluit terwyl paramedici die mans se toestand ondersoek het.
Burgersdorpse boer ‘nie veel beter’ ná aanval
“Hy het maar pyn in sy hande en arms waar hulle hom so styf vasgebind het dat die bloedsomloop afgesny is.”