ʼn Poging deur die Audi-bestuurder om die EMPD-lid in ʼn VW Golf te verhoed om by hulle verby te gaan, het tot ʼn botsing gelei.
Alles deur die skrywer Morné van Rooyen
LUR in die pad gesteek wat glo beeste steel
Die beeste van meer as R500 000 was glo eintlik bestem vir ʼn ontluikende boer op die LUR se tuisdorp, Delareyville.
Een dood, 32 beseer in ongeluk op kruising
“Toe ER24 en talle ander nooddienste op die toneel aankom, het hulle die taxi langs die pad aangetref.”
‘Ek sou my honde sélf doodgemaak het’
“Ek wil net vir almal, ook die gemeenskap, sê ek is regtig baie, baie jammer.”
‘ANC rede vir SAUK-raad se ineenstorting’
“Dié hoogs gerespekteerde individue wat uit die raad bedank het, was nie bereid om hul integriteit op te offer nie.”
LUR ‘kry weeldemotor vir Kersfees’
“Om ʼn voertuig teen dié prys te koop, wys die middelvinger vir besuinigingsmaatreëls.”
Bejaarde sibbes op plaas oorval, beroof
Die bejaarde het hom probeer teësit, maar die rowers het hom ʼn hou teen die kop toegedien en vasgebind.
Drie vas in Pretoria-Wes oor vervalste dokumente
Die polisie het beslag gelê op nagemaakte stempels van binnelandse sake, vervalste visums, paspoorte en asieldokumente.
DA, VF Plus kap ANC oor herroeping van burgemeesters
In hierdie gevalle is die hele raad wat ten gunste van die oorbetalings gestem het, aanspreeklik.
Rottweilers byt seuntjie 72 keer
Toe Uriel se sibbes en die buurvrou op die toneel aankom, het hy op sy maag gelê en om hulp geskree, maar die honde wou nie laat los nie.
Jong reisiger se familie raadop ná sy wegraak
“Die laaste kontak wat enigeen met haar gehad het, was Saterdag toe haar kamermaats gevra het wat sy op haar verjaardag gaan doen.”
Boer (82) sien nie kans vir plaas ná aanval
Waarskuwing: Hierdie berig bevat grafiese foto’s van die boer se beserings wat lesers kan ontstel. Die bejaarde boer van die distrik Burgersdorp wat Maandag helderoordag…
Alex Boraine sterf in sy slaap
Die WVK was Boraine se geesteskind waarvan hy twee jaar lank as ondervoorsitter onder aartsbiskop Desmond Tutu gedien het.
Koeler weer, reën vir naweek voorspel
“Dit gaan beslis effens koeler raak oor Gauteng en omstreke.”
Foto’s: Reusebrand lê sinagoge in puin
Brandweermanne het, sonder dat hulle gevra is om dit te doen, van die sinagoge se godsdienstige artefakte, boeke en Torahs uit die vlamme na veiligheid gedra.
Eskom wil ligte dié naweek aanhou
“Ons het R11,5 miljard opsygesit vir dringende instandhouding, maar die probleem is daar is soveel van ons eenhede wat onderhoudswerk kort.”
Een dood ná skietgeveg met polisie
“Terwyl hy by die plek ingestap het, het ʼn groep verdagtes hom oorval en sy dienspistool afgeneem.”
400 000 doen aansoek om studiehulp
Die huidige akademiese jaar het moeilik begin toe talle uitdagings die NSFAS in die gesig gestaar het.
Worsie sterk mooi aan ná amputasie
”Die jaar oue hondjie is maar nog baie slaperig, maar hy is oukei.”
Vermeende vroueslaner verskyn in hof
“Hy het teruggekom in die lapa, sy glas teen die muur stukkend gegooi en my begin slaan” het een van Lodie van Dyk se vermeende slagoffers aan Maroela Media vertel.