“My reënboogboek” is ʼn reeks aktiwiteitsboeke wat vir kinders twee jaar en ouer geskik is. In dié boeke word kleure aangeleer en fyn motoriese vaardighede ontwikkel.
Uitdrukking: ʼn Stuiwer in die armbeurs gooi
Waarom sê ons iemand het “‘n stuiwer in die armbeurs gegooi” as hulle saamgepraat het? Taaltoffie stel ondersoek in
Boekvoorlesing: 2048
Réney Warrington lees ʼn deel uit die manuskrip van haar distopiese roman “2048”.
Atheense Eed nou in Afrikaans beskikbaar
Hierdie moderne verwysing na die Efebiese Eed, het Solidariteit Jeug, die Jeug-gilde van Solidariteit, geprikkel om ’n Afrikaanse vertaling van hierdie eed te bekom, wat daar tot dusver nie was nie.
Boek: Romanza, hier is van die jongste liefdesverhale
Lapa Uitgewers se Romanza-versameling vier vanjaar sy 15de bestaansjaar. Hier is die jongste titels in dié reeks.
Lesers se kortverhale: Hier is ons wenverhaal
Die wenner van Maroela Media se kortverhaalkompetisie is pas bekend gemaak.
Winterskool vir opkomende fiksieskrywers uitgestel
Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit wat van Maandag 1 Junie tot Vrydag 5 Junie 2020 aangebied sou word, is tot verdere kennisgewing uitgestel weens die uitbreking van die Covid-19-pandemie.
Woordsoorte: ʼn Inleiding
As jy spelreëls wil verstaan, moet jy woordsoorte kan herken, skryf Sophia Kapp.
Boek: Onverskrokke: Bewakers van die veld
“Onverskrokke: Bewakers van die veld” is ’n ideale geskenk vir diegene wat die buitelewe waardeer en graag oor die natuur lees.
Boekvoorlesing: Die kas
Dis so maklik soos een-twee-drie minute! Skuif vinnig nader en luister na “Die kas”. Wees gewaarsku – dié spookstorie deur Fanie Viljoen sal jou behoorlik laat ril! Dit is geskik vir kinders 13 jaar en ouer.
Boishaai maak ’n ‘groen’ belegging
Boishaai koop eerder “groen” as “blou” by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Borg ʼn Woord-projek.
Gedig: Elementêre huis
“ek sal vir jou ‘n huis gee ons sal vergeet van baie dinge van lewe van dood van verwoesting dat bestaan daarbuite moontlik mag wees …”
Boek-uittreksel: Die antie met die pienk rok
“Bokant haar hoed is niks te sien nie. Sy sit hemelhoog voor my. En ek dink: Ek sal nou niks van Oudominies kan sien nie, maar gelukkig sit die antie darem nie my ore toe nie; ek sal kan hoor.”
Boek: Die antie met die pienk rok en ander stories
“Die antie met die pienk rok en ander stories” is ’n keur uit sy humoristiese vertellings in Pilatus tot molshoop, Poort deur die koue, Profeet met kondensmelk en Pille vir servette.
Boek: Die ritme van die reën
Van die kleinste druppel tot die diepste oseaan, in hierdie pragboek word die verhaal van die watersiklus op aarde vertel.
Boekvoorlesing: Die ergste marteling
Wat is erger as om jou ouma se toonnaels te knip? Roep vir boetie en sussie en kom luister saam na Jaco Jacobs se voorlesing van “Die ergste marteling”. Dit is geskik vir kinders sewe jaar en ouer.
Boekresensie: Geure
Die lekkerte van die boek, behalwe die mooi foto’s, besondere kunswerke en die verruklike resepte, lê vir my in Lientjie se persoonlike mymeringe wat sy deel.
Uitdrukking: Iemand is nie hier om vlieë te vang nie
Taaltoffie stel ondersoek in na die uitdrukking “iemand is nie hier om vlieë te vang nie”
Oudio-boekwinkel stel gratis boeke beskikbaar vir kinders
Kinders kan nou deur dié aanlyn diens gratis na kinderstories in ses tale – Engels, Spaans, Frans, Duits, Japannees en Italiaans – luister.
Boek: Manjifieke Mier
ʼn Klein miertjie vind sy kragtige stem in dié kleurvolle boek wat daaroor handel dat niemand bloot op voorkoms beoordeel moet word nie.