In die wêreld van vandag is dit belangrik om jou geluk te vier, om trots te wees op wie jy is sonder om ander te minag.
Lees meerʼn Toekoms in Suid-Afrika
In Suid-Afrika is die persepsie van die toekoms dikwels ʼn mengsel van opgewondenheid, onsekerheid en hoop.
Waarom skend ons ons eie menseregte?
Ongeag watter kant toe die skaal hang, is ons elkeen op ʼn dieper vlak verantwoordelik vir die toestand waarin Suid-Afrika haarself bevind.
Die wêreld het mal geword
Die mensdom het glo op die punt gekom waar hulle verveeld is met hul self en hulle lewens en het dus oorgeskakel na verregaande vorme van vermaak net om die lewe op te kikker en te ontsnap van die teisterende gedagtes van ellendigheid.
Hoekom onderwys?
ʼn Enorme vrag take, klasse, toetse, kennis en moeite. Waarvoor?
Is die toekoms Engels?
Afrikaans is vir ons Afrikaanssprekendes die mooiste taal in die wêreld; tog gebruik ons die taal verkeerd.
Fluit-fluit, die fluitjie is geblaas en my storie is uit
Elkeen se koshuiservaring verskil. Van wonderlik tot walglik. Dit was dalk my keuse om my bek te rek oor my taal en ek moes die gevolge dra. Tog, sal ek dit weer en weer doen.
Brief aan tannie Yvette Montalbano
In Tannie se video dra Tannie ʼn rooi keppie. Tannie praat met Tannie se vinger en vertel vir my hoe ek moet stem en daarby ook vir wie ek moet stem.
Waar sagte ideologie en harde werklikheid mekaar gaan tref
NGV is egter ongelukkig nog ʼn voorbeeld van hoe die pad hel toe dikwels met goeie bedoelings geplavei is.
Oriëntering of indoktrinering?
Gaan studente opstaan vir hulle regte of gaan eerstejaars by die NWU se oriëntering voortaan só gegroet word: “Baie welkom by die NWU+. Hier aanvaar ons almal en alle menings, tensy jy met ons verskil!”
Wat maak mý plek in Pretoria so spesiaal?
As jy dit jou visie maak om ʼn verskil te maak in ander se lewens, sal daar eindelose geleenthede wees waarby jy betrokke kan raak. Moet dit nie vergeet nie en staan jou plekkie vol in Pretoria.
#JongStemme: Burgerlike plig óf nie?
As ek na state kyk waar mense swaar ly onder outoritêre, illiberale of selfs militêre regimes, wonder ek selfs wat daardie mense in sulke state sou doen of opoffer om in ʼn soortgelyke demokrasie te kan leef wat die Westerse wêreld tans geniet.
#JongStemme: Waag om te lei
Die tyd wat leiers opoffer om mense positief te beïnvloed, is meer werd as al die geld in die wêreld.
#JongStemme: Kniediep in oplossings
ʼn Mens moet anysbeskuit knie, laat rys, weer afknie en weer laat rys. Net so vertel die Afrikanergeskiedenis ook hoe ons keer op keer geknie is en weer moes rys.
#JongStemme: Prefekte: gekies of gekoop?
Ek was ʼn prefek en het toe al besef hoe korrup daardie sisteem is. Ek praat ook nie van alle prefekte nie, want daar is altyd diegene wat dit verdien.
#JongStemme: Skep die geleenthede in Suid-Afrika
Vandat ek teruggekeer het na Suid-Afrika vanuit Engeland, het ek al baie vrae gekry oor my ondervinding. Die vraag wat ek egter die meeste hoor is: “Hoekom het jy besluit om terug te kom?”.
#JongStemme: Is daar plek vir jong dames in besigheid?
Ek was al in so ʼn situasie wat iemand vir my direk gesê het vrouens kan nie leiers wees nie, hoe sal vrouens dan ʼn besigheid kan bestuur.
#JongStemme: ʼn Kleurvolle toekoms in ʼn reënboog land
“Vry, veilig en voorspoedig.” Dit is die woorde wat elke jongmens in hulle harte moet koester wanneer hulle aan hul toekomstige werkplek en loopbaan dink, hier in Suid-Afrika, in jou moedertaal.
#JongStemme: ʼn Kenner van alles is ʼn meester van geen?
Met die stand van vandag se ekonomie raak dit meer en meer belangrik om jou vaardighede uit te brei en jouself eerder veelsydig te maak as hooggeleerd.
#JongStemme: Elke keer as ʼn boer vermoor word
Hoe moet ek slaap in die aand as ek weet ek kan môreoggend opstaan met nóg minder boere in my land?