Wees dan standvastig en hou vas aan die leer wat ons aan julle oorgedra het, of dit deur ons prediking of deur ’n brief was. (2 Tess 2:15)
ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; somtyds net in storms
Daar is kosbare lesse te leer in stormweer. God is getrou, Hy sal jou nie los nie.
Vlog vol waarheid: Word jy deur die horlosie regeer?
Ons leef in ʼn era waarin almal se lewens ʼn dolle gejaag is en dikwels sonder dat ons dit agterkom, begin tyd ons lewens regeer. In hierdie vlog, spesiaal vir jongmense, gesels jeugpredikant Mauritz Zietsman hoe jy kan verseker dat jy jou tyd spandeer op dít wat werklik belangrik is.
Gedagte vir die dag: Moenie jou liefde laat verflou nie
Ek het dít teen julle: julle het My nie meer so lief soos aan die begin nie. (Openbaring 2:4)
ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; jou eilandbestaan
Grootmense vra wat kan ek doen om dinge beter te maak.
Gedagte vir die dag: Hoekom, Here?
My God, my God, waarom het U my verlaat en bly U ver as ek om hulp roep? (Psalm 22:2)
Gedagte vir die dag: Jou Herder
Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. Hy gee my nuwe krag. (Psalm 23:1-3)
Gedagte vir die dag: Beloftes vervul
Berge kan padgee, heuwels kan wankel, maar my liefde vir jou sal nooit verdwyn nie, my vredesverbond met jou sal nooit wankel nie, sê die Here, wat jou liefhet. (Jes 54:10)
ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; moenie spartel nie
Daar is waarheid in ds. Izak se woorde. As jy spartel gaan jy onder. As jy tot rus kom bly jy verrassend behoue. Mag jy vandag sy teenwoordigheid beleef.
Gedagte vir die dag: Die Here sal jou nie verlaat nie
Almal wat u Naam bely, vertrou op U, want U, Here, laat dié wat vra na u wil, nie in die steek nie. (Psalm 9:11)
ToekomsVenster: As alles verkeerd gaan
Wees getroos, as die vyand op jou toesak is jy waarskynlik besig met iets belangrik. Ons bid tog, laat U Koninkryk (ook deur my) kom.
Gedagte vir die dag: Geloof in Jesus se genesingskrag
’n Vrou wat al twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het, het nader gekom en van agter af aan die soom van sy klere geraak. Sy het vir haar self gesê: “As ek maar net aan sy klere kan raak, sal ek gesond word.” (Matt 9:20-21)
ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; onder nuwe bestuur
Het jy bestuur van jou lewe al oorgegee? Dit vorm die basis van lewensgeluk. Daarsonder dobber ʼn mens op die oseaan soos ʼn onbemande bootjie.
Gedagte vir die dag: Die regte pad
Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. (Spreuke 3:5-6)
ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; pasop vir die roofvoëls
God het goeie, uitnemende bedoelinge met jou. Leef voluit vandag.
Tieners gevonnis vir die Evangelie en gered deur gebed
Eden* en haar vriende het die Here liefgehad en hulle het die Evangelie van Jesus onbevreesd en onbeskaamd gedeel. Hul passie is egter nie goed ontvang deur die teenstrydige godsdienstige leiers nie en hulle is sonder ʼn verhoor in ‘n Ethiopiese tronk gegooi.
Gedagte vir die dag: Die Here sal jou nie in die steek laat nie
Sommige vertrou op strydwaens en ander op perde, maar óns, ons vertrou op die Naam van die Here ons God. (Psalm 20:8)
ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; jou lewenslyn
Tyd is min. Leef voluit vir Hom. Gryp die dag. Waardeer iemand.
Gedagte vir die dag: Vertrou op die Here
Gee aan hulle vrede en voorspoed, Here, want hulle het hulle vertroue op U gestel. Vertrou altyd op die Here, want die Here God is ’n veilige toevlug. (Jes 26:3-4)
Gedagte vir die dag: Die volgende kerk
Geseënd is dié wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word. (Matt 5:7)