“Dit blyk die veldbrand langs die pad het veroorsaak dat daar ʼn groot hoeveelheid rook oor die pad gehang het. Motoriste kon skielik nie sien nie en het aan beide kante van die snelweg teen mekaar gebots,” het Dollman verduidelik.
Mbalula woon polisieman se begrafnis by
“Hy het verlede week toe hy Mtethwa se familie besoek het, belowe hy sal by hulle wees as hulle hom ter aarde bestel.”
Straatverkoper sterf toe hy voor vragmotor beland
“Dit blyk dat die man besig was om goedere te verkoop toe hy deur ʼn motor getref is en toe voor ʼn aankomende vragmotor beland het,” het Dollman gesê.
SANParke ontvang stakingskennisgewing
Hy het gesê ondanks Hospersa se aankondiging dat bedrywighede by verskeie parke ontwrig sal word, wil SANParke die lede van die publiek verseker dat gebeurlikheidsplanne geaktiveer sal word wanneer ʼn staking plaasvind, om seker te maak dat dienslewering nie onderbreek word nie en dat besoekers veilig sal wees.
Nazi-plakkate: ‘Studente het oortree’
Die Universiteit Stellenbosch het bekend gemaak die dissiplinêre verhoor van die drie studente wat met die Nazi-agtige plakkaat op die kampus van die Universiteit Stellenbosch…
Doodskis-video: Twee hoor oor borgtog
“Willem se babatjie was twee maande oud toe hy in hegtenis geneem is; daai kind loop al amper,” het Coertze gesê.
Staatskaping: ‘Ramaphosa weerspreek homself’
“Die aansoek is teen Ramaphosa, president Jacob Zuma en die Suid-Afrikaanse regering gebring. Al drie respondente het die aansoek teengestaan.”
Wiskunde sal nié opsioneel word
Dit volg nadat die departement verlede week bevestig het dat hy besig is om ʼn voorstel te ondersoek wat aanbeveel dat gr. 7, 8 en 9-leerders nie meer wiskunde hoef te slaag om na die volgende graad bevorder te word nie.
‘Geheime stemproses nodig vir stem sonder vrees’
“ʼn Besluit teen ʼn geheime stemming sou irrasioneel wees en sal hersien moet word in die lig van die grondwethof se uitspraak oor die aangeleentheid.”
Man met mes aangeval; polisie waarsku publiek
Die 62-jarige man het omstreeks 01:30 wakker geword van geluide buite sy huis.
Twee swaar gestraf wat bejaarde verkrag
Die slagoffer het vroeër die dag vir die beskuldigde kos aangebied waarna hy agter gekom het sy woon alleen in Groenkloof in die ooste van Pretoria.
Skietgeveg buite lughawe; 4 vas
Vier vermeende misdadigers wat vermoedelik betrokke is by rooftogte waartydens niksvermoedende motoriste van die OR Tambo Internasionale Lughawe na hul wonings agtervolg word, is Donderdagaand in hegtenis geneem.
Ouers wag al twee jaar om grafsteen op kind se graf te sit
“Deel van die rouproses ná die dood van ’n kind is om ’n steen op sy graf te sit. Die treurende pappa en mamma van ’n krulkop lieflingseuntjie is egter die reg ontneem om dit te doen.”
Doodskis-video: Twee vra weer borgtog
Willem Oosthuizen (28) en Theo Martins Jackson (29) word daarvan beskuldig dat hulle ʼn man in ʼn doodskis gedruk het.
Familie glo vermiste broer is ná dekades opgespoor
ʼn Man van Bloemfontein wat in Februarie 1986 spoorloos verdwyn het, is moontlik ná 31 jaar in Pretoria opgespoor.
[Foto’s] Transitorowers in hof
ʼn Negende verdagte is tydens ʼn skietgeveg met die polisie noodlottig gewond.
Kruger-leeus van kant gemaak
Drie van die leeumannetjies wat Sondagaand uit die Krugerwildtuin in Mpumalanga ontsnap het, is van kant gemaak.
Is e-sigarette werklik die gesonder opsie?
Is daar klinkklare bewyse dat die rook van e-sigarette, of ‘vaping’, 95% veiliger is as die rook van gewone tabaksigarette? Africa Check het gaan ondersoek instel:
Man in huis doodgeskiet
ʼn Man is Donderdag oorlede nadat hy vroeër die dag in sy huis in Boksburg in die ooste van Gauteng aangeval en in die kop geskiet is.
Noordwes-boer vas ná meisie (11) gewond is in skietvoorval
Die boer het glo geskree dat hulle die grond moet verlaat voordat hy losgebrand het.