Slegs 17% van VKO-leerprogramme in die provinsie is geregistreer.
Sorour-moord: ‘Leuens op leuens het ingehaal’
Vrydag is Rudi Gericke altesame 12 jaar tronkstraf opgelê vir moord en twee jaar tronkstraf vir aanranding met die doel om ernstig te beseer. Die vonnis word gelyklopend uitgedien.
AfriForum wil help in Pta se donker ooste
AfriForum werp alles in die stryd om Pretoria-Oos se strate te verlig.
Tweede Hertzogprys vir Nicola Hanekom
“Waaroor ons op die oomblik nie kan stry nie, is dat ons nie meer weet wat werklik is nie.”
Zuma se terugkeer ‘groot pret’ vir spotprenttekenaars
“Die stort-man gee ons moeilikheid,” het hy gespot. “Ek het groot pret om Zuma te teken.”
Agt Nigeriërs vas wat polisie glo aanval
ʼn Ander groep Nigeriërs het later die polisiestasie genader en gedreig om wraak te neem. Ehlers sê die operasionele bevelvoerder het dié groep gewaarsku om die gebou te verlaat.
Talle steeds sonder krag ná substasie in Pta brand
Daar is verskeie komponente van die substasie en elektrisiteitsnetwerk wat deur hierdie onvoorsiene probleem geraak word.
Klagte teen beskuldigde in Vrystaat-tiener se moordsaak laat vaar
Die 16-jarige slagoffer is op 2 Desember verlede jaar deur die familie as vermis aangemeld. Sy is twee dae later dood in ʼn veld naby haar huis in Bloemfontein aangetref.
Onderwyser in hof ná hy glo matriekseun verkrag
Die 28-jarige onderwyser van die Hoërskool Hentie Cilliers word daarvan beskuldig dat hy ʼn 17-jarige seun na sy huis genooi en toe glo verkrag het.
‘Weg met vetoreg, anders behou Bela sy gif’
Solank die departement van onderwys ’n laaste sê oor skole se taal- en toelatingsbeleid behou, bly die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) ’n euwel.
Polisielid vas ná man in bakkie geskiet word
Kringtelevisiebeeldmateriaal wys hoe die skieter nader ry terwyl die slagoffer wag vir die elektriese hek om oop te gaan.
Solidariteit bekommerd oor gevaarligte in tweepotstelsel
Dié omstrede tweepotstelsel, wat dit vir mense moontlik sal maak om van hul pensioengeld vroeër te bekom, sal na verwagting op 1 September vanjaar in werking tree.
Vroue in Boshof geteiken
Vier jong vroue is die afgelope twee weke in die gebied as vermis aangemeld.
Bendelede gevonnis oor slagting in Khayelitsha
Weens die sensitiewe aard van die ondersoek, is een van die getuies in die saak in ʼn ooggetuiebeskermingsprogram geplaas.
Nestlé-produkte is soeter in armer lande
“Blootstelling aan suiker op ʼn jong ouderdom kan lei tot ʼn lewenslange voorkeur vir suikerprodukte. Dit verhoog die risiko vir vetsugtigheid en ander chroniese siektes.”
Oud-SANW-generaal van bedrog verdink
ʼn Voormalige generaal in die Weermag en sy medebeskuldigde is Woensdag in hegtenis geneem ná hulle hulself aan die polisie oorgegee het.
Veel meer as museum: hierdie is erfenisbelewenis
Die Voortrekkermonument spog deesdae met sukses op sukses nadat hy drie jaar gelede ’n omkeerplan ingestel en nuwe lewe in die bekende terrein geblaas het.
Vorentoe of agtertoe? Só staan sake in Tshwane nou
Net soveel as wat die Tshwane-metro se suksesse van die afgelope jaar gevier moet word, is dit ook belangrik om bestekopname te doen van die werk wat nog gedoen móét word, het Cilliers Brink, burgemeester van Tshwane, Donderdag in sy stadsrede gesê.
Enigste poskantoor op Makhanda al nege maande sonder krag
Die enigste poskantoor wat in Makhanda oop is, het al vir nege maande nie elektrisiteit nie. Werknemers gebruik tans hul selfone vir lig.
Bokke, Neuschäfer en Steyn kan pryse losslaan
Die wenners van die SA Sporttoekennings word vroeg in Mei tydens ʼn spoggeleentheid by die Sun City Superbowl aangewys.