’n Kaapstadse prokureur sê diegene verantwoordelik vir die bestuur van die Padongelukfonds (POF) het die parlement mislei en versuim om hul fidusiêre pligte na te kom.
‘Tragiese ongeluk’ op damwal eis jong man
Na verneem word, het die jong man gegly en in ʼn pyp afgetuimel.
Talle vrae ná MKP glo handtekeninge vervals
“Sou die bewerings waar wees, wys dit dat die MKP ’n party is wat inherent onbetroubaar is, want hy is besig om op ’n oneerlike manier aan die verkiesing deel te neem.”
Swaar straf vir moord op 2-jarige Chevonne
“Moeders word dikwels gevier vir hul liefde en sorg, maar dié ma was selfgesentreerd en het die geskreeu van haar kinders uitgeblok en verkies om aan haar naels aandag te gee,” het die regter Maandag tydens vonnisoplegging gesê.
Liebenberg hof toe teen Meta oor ‘vals, lasterlike’ opmerkings op Facebook
Liebenberg vra Meta om die inligting binne vyf dae aan hom te verskaf met die oog op Suid-Afrika se verkiesing op 29 Mei, waarin hy hom as onafhanklike kandidaat verkiesbaar gestel het.
ANC veg om oorlewing
Dit is presies ’n maand voor die verkiesing en meningspeilings toon dat die ANC se steun steeds taan.
Vier in huis in Nyanga doodgeskiet
ʼn Vyfde slagoffer is in ʼn hospitaal met ʼn skietwond opgeneem.
Drie van ‘blouligbende’ doodgeskiet
ʼn Hoëspoedjaagtog op die N3 het uiteindelik in ʼn oor-en-weer-skietery ontaard.
Vier vas in Milnerton oor perlemoen, plante
Yskaste en ʼn elektroniese skaal is ook op die perseel gevind.
Tanzaniër met R1,8 m. se dagga betrap
Die verdagte wou die dwelms oor die Groblersbrug-grenspos – wat Botswana en Suid-Afrika verbind – smokkel.
Miljoene rande se gesteelde voertuie teruggekry
Benewens die voertuie het die Limpopo-polisie ook op ander items, soos hoesstroop, beslag gelê wat verdagtes oor die grens landuit wou smokkel.
Boekbedryf werp alles in stryd teen omstrede kopieregwet
Met die viering van Wêreldboeke-en-kopieregdag hang die omstrede kopieregwet steeds soos ʼn donker wolk oor ons plaaslike boekbedryf. Maroela Media het uitgevind alles is nog nie verlore teen dié wet nie.
Twee in KZN vas oor kinderpornografie
Die polisie het nie net honderde seksuele foto’s en video’s van kinders gevind nie, maar ook foto’s en gesprekke wat oor die misbruik van seuns handel.
Nóg ʼn week sonder beurtkrag, sê Eskom
Beurtkrag is nou al langer as ʼn maand opgeskort.
Pas SEB toe, of sluit jou deure, sê eiendomsreguleerder
Volgens Sakeliga het die regering ten doel om alle ekonomiese aktiwiteite onder “politieke beheer” te bring, selfs ondernemings wat niks met die staat te doen het nie.
#Dorplitiek: Gʼn water in De Aar, maar ANC wil skool bou
Inwoners van De Aar in die Noord-Kaap was verbaas toe ʼn sooispitseremonie vir ʼn nuwe skool skynbaar oornag gereël is, veral aangesien die dorp gereeld sonder krag of water is.
Pollard en vrou verwelkom babaseuntjie
Die skopsensasie se eersteling het 3,6 kg by geboorte geweeg.
Talle staproetes in Kaapse Skiereiland gesluit weens brande
Die brande is glo deur weerlig veroorsaak.
Eskom waarsku oor plakkate teen kragpale
Mense is in die verlede al doodgeskok of beseer terwyl hulle dié plakkate as deel van politieke partye se verkiesingsveldtogte teen hierdie strukture aangebring het, het die kragvoorsiener gesê.
Wêreldklas-sportstadion nou seeroog
Die DA het reeds ʼn jaar gelede dringende optrede oor die stadion by die munisipaliteit geëis, maar niks is nog daaromtrent gedoen nie.