Vóór vandag kon ’n Australiese krieketkaptein nog nooit die T20-Wêreldbekertrofee omhoog hou nie.
Merkwaardige Heinrich bly op voorvoet teen lewe se opslagballe
“Ek is nie bang of hartseer nie, want ek weet hy is hier by my.”
Oudspeler bevraagteken Warner se sportmangees
Die Australiese openingskolwer het ’n reuse-ses geslaan nadat een van Mohammad Hafeez se aflewerings twee keer gebons het.
Conway uit met gebreekte hand ná kolfvuishou
“Sy hand het die kolf op net die verkeerde plek getref. Ja, dit was waarskynlik nie die slimste ding wat hy al aangevang het nie, maar dit is ongetwyfeld ’n fratsongeluk.”
Wees dankbaar ons het vir Markram
Aiden Markram beskik ongetwyfeld oor genoeg talent om enige boulaanval aan flarde te slaan. Hy is tans die derde beste kolwer op die internasionale T20-ranglys.
Tendulkar besing Mitchell se lof
John Mitchell, die voormalige All Blacks-breier, was ook daar om sy seun se spogbeurt regstreeks te volg.
Bavuma, De Kock kry blaaskans teen Nederland
Wayne Parnell en Khaya Zondo is weer terug in die Proteagroep vir die komende reeks.
KSA loof Proteas se veggees, professionaliteit
“SA krieket is die uiteindelike wenner, aangesien die momentum wat verkry en die lesse wat geleer is, ons op ’n opwaartse kurwe vir die toekoms plaas – gebou op ’n fondament van uitnemendheid, toegang en inklusiwiteit.”
Buttler, Wiese slaan meeste sesse
Aiden Markram het ook met reëlmaat die bal oor die grenstou in die Proteas se T20-Wêreldbekerveldtog gestuur.
’n Lag en ’n traan in Sharjah
Hoewel die Proteas nie vir die halfeindstryd van die T20-Wêreldbeker gekwalifiseer het nie, het hulle steeds baie beter vertoon as wat baie verwag het.
Warner, Aussies verrinneweer die Windies
Die Proteas sal nou meer as net ’n haas uit die hoed moet pluk indien hulle vir die halfeindstryd van die T20-Wêreldbeker wil kwalifiseer.
Ses, ses en uit
Die 42-jarige Chris Gayle het dalk vandag sy laaste ses vir die Wes-Indiese Eilande in die belangrike wedstryd teen Australië geslaan.
Jong blits met blink toekoms
Die 22-jarige Gideon Peters kan reeds teen 145 km/h boul en hy is deur die WP Blitz vir die komende Mzansi Superliga nadergetrek.
Wen is die wagwoord vir Proteas
In ’n perfekte Proteawêreld – as só iets nog deesdae bestaan – sal Australië môre teen die Wes-Indiese Eilande verloor, terwyl die Suid-Afrikaners met Engeland klaarspeel.
Tiere loop rieme styf teen Zampa, Finch
Australië se kans om vir die halfeindstryd te kwalifiseer het ’n massiewe hupstoot gekry nadat hulle die wenlopies binne sewe boulbeurte teen Bangladesj gemoker het.
Aussies moet spiere teen Bangladesj bult
“Hulle is met hul rûe teen die muur en hulle sal móét speel om te wen.”
Poets solank die trofee vir Engeland blink, sê Pietersen
Oudspeler meen net Pakistan en Afghanistan sal Eoin Morgan se span kan klop.
Vuur en vlam: Rabada en Nortjé
Die Proteas speel Saterdag in hul laaste Super 12-wedstryd teen ’n baie sterk Engeland-span. En dalk, net dalk, beskik hulle oor die beste boulaanval om die Engelse kolwers in toom te hou.
Proteas speel maklik met Bangladesj klaar
Engeland wag nou Saterdag op Temba Bavuma se span.
Blitse maak Bangladesj skrik
Die Proteas benodig slegs 85 lopies om die wedstryd te wen.