Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Renault se vuurwarm Megane RS 300 Trophy wat hulle nou self eerstehands beleef het.
Oud, maar nog nie koud…
Teen die trant wat nuwe voertuie deesdae bekendgestel word, raak ʼn ontwerp bitter vinnig oud. Dis egter nie die geval met die Mitsubishi ASX nie.
Wrangler eers tuis wanneer die teer eindig
Op die teerpad is hy nie perfek nie, maar waar die teer ophou, is waar die Jeep begin uitblink.
3 nuwe BMW-motorfietsmodelle bekend gestel
BMW het ons genooi om ’n roete te kom ry met die nuwe fietse en ons ’n verrassing of twee belowe.
ʼn Nuwe era vir Porsche …
Ons was onlangs by die bekendstelling van die splinternuwe Porsche Taycan, ʼn ten volle battery-aangedrewe elektriese voertuig.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor Land Rover se Defender
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Land Rover se langverwagte Defender, gaan ry met Jaguar se F-Pace Chequered Flag en wonder hoe lank jy brandstof kan stoor.
Land Rover se Defender herrys uit die dood
Toe die laaste Defender so ʼn paar jaar terug van die produksielyn afgerol het, was ek hartseer, skryf Brendon Staniforth.
Ongelooflike Tiger 900 sal wildste drome laat waar word
Daar is slegs twee modelle op pad na Suid-Afrika: die Rally Pro en GT Pro.
‘n Nuwe nis …
Die BMW 218i het my op verskeie vlakke verbaas.
‘Kia bied beste gehalte ter wêreld’
Kia het vir die sesde agtereenvolgende jaar al die ander vervaardigers uitgestof om die nommereen-posisie in die jaarlikse JD Power se aanvanklike gehaltestudie in die VSA te vat.
Luister: Wiele2Wiele kwyl oor Lamborghini se Sián Roadster
Hierdie week kwyl Wiele2Wiele oor Lamborghini se kragtigste voertuig nog – die Sián Roadster. Hulle rits ook rond met Ford se gewilde Figo Blu en raak opgewonde oor Land Rover wat hierdie week hulle nuwe Defender bekendstel.
Die mees veelsydige ryding op aarde?
Op die pad is dit eenvoudig – die Range Rover is lieflik stil, dit ry soos ʼn droom.
BMW se stryd van die titane!
Maroela Media was onlangs by die bekendstelling van BMW se verskriklike X5 en X6 M Competition.
Mitsubishi bemeester CVT met Eclipse Cross
Ek het dié week ʼn ander Eclipse Cross onder hande gehad – en tussen hulle is hy steeds die baas van die plaas vir twee ander redes … sy enjin, en sy ratkas.
Ford gooi die knuppel in die hoenderhok
Ford het pas twee nuwe weergawes tot sy Tourneo Custom‑reeks bygevoeg.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor Bentley se Bentayga
Hierdie week raak Wiele2Wiele statig met Bentley se splinternuwe Bentayga en raak opgewonde oor Volkswagen Motorsport SA wat hulle GTC-renmotor bekendgestel het.
Enjin die enigste vlieg in XC40 se salf
Ek was aanvanklik heeltemal afgesit oor die XC40 se prys, maar toe gaan vergelyk ek hom mooi met sy direkte mededingers en sien toe dat hy heeltemal markverwant geprys is, skryf Brendon Staniforth.
Die Kawasaki Z900 – verbeterde middelgewig
Die Z900 bied baie motorfiets vir die geld en ek sal bitter moeilik kan kies tussen hierdie fietse, skryf Brian Cheyne.
Kia stel sportnutserige kruismodel bekend
Dit is vir my moeilik om die Seltos op te som, skryf Brendon Staniforth.
Volkswagen wys sy nuutste GTC-renmotor
Die GTC-renmotors moet aan verskriklike streng maatreëls en vereistes voldoen.