Mercedes-Benz is ʼn handelsmerk wat tans op al hul silinders vuur… of só het ek gedink.
Luister: Wiele2Wiele ry met Hyundai se Venue
Hierdie week ry Wiele2Wiele met Hyundai se Venue, leer hoe jy vinniger kan raak om die renbaan met die Garmin Catalyst, hoor hoe ‘n duikie verfloos kan verdwyn en gaan op ‘n avontuur met Suzuki se V-Strom 1050 XT-motorfiets.
Revolusionêre opgradering van evolusionêre voorvader
Die nuwe Land Rover Defender is ʼn fantastiese revolusionêre opknapping van die oorspronklike model.
Ducati se Streetfighter belaai met onbeskaamde aggressie
Wel, die Ducati Streetfigter is een van daai fietse wat jy sommer weet jy het die regte fiets.
Wat jy moet weet voor jy ʼn bakkie of paneelwa huur
Vir persone wat graag self wil verhuis of iets wil vervoer, is die huur van ʼn bakkie of afleweringsvoertuig een van die beste opsies.
ʼn Koreaanse bomklapper
Ons ken nie Hyundai met só ʼn spesifikasievlak óf bougehalte nie.
Peugeot floreer onder nuwe bestuur
Peugeot as handelsmerk is al deur diep waters in Suid-Afrika, maar daar lê nou opwindende dinge voor.
Dié VW-sportnuts onderskat
Dít is ʼn uiters bekwame sportnutsvoertuig wat stilletjies in sy hoek sit, sonder om te veel geraas te maak.
Ford gooi knuppel in die bussie-hoenderhok
Ford het pas ʼn outomatiese ratkas én ʼn nuwe enjin in hul bussie gesit en die resultate is verstommend.
Luister: Wiele2Wiele ry met Mazda se CX-5 en Isuzu se D-Max
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Mazda se CX-5-sportnuts en Isuzu se D-Max 250 X-Rider-bakkie. Hulle verduidelik wat is rem-homologasie en vir 2-wiele kyk hulle na die onthulling van BMW se grootse bokserenjin in ‘n motorfiets – die BMW R 18.
ʼn Kopskuif in krag en wat fisiek moontlik is
Daar is min karre wat deesdae kan versnel soos die BMW M8 Competition.
Triumph Tiger 900 sal jou op enige avontuur kan neem
Op papier vertoon die Tiger baie goed, maar in realiteit nog beter.
Pragontwerp nie alles nie
Ons het onlangs tyd met Mazda se pragtige CX-5 2.2DE Akera AWD outo deurgebring. Met die eerste oogopslag is dit duidelik dat die CX-5 bitter mooi is.
Ford waarsku eienaars teen naverkope-items
Ford het opgemerk dat eienaars van Ranger- en Everest-modelle al hoe meer naverkope-toebehore by hul voertuie byvoeg.
R1,1 miljoen … vir ʼn luikrug!
As jy teen 180 km/h by die vierde draai aankom, weet jy dié buksie is nie hier om te speel nie.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor die Porsche Panamera
Hierdie week droom Wiele2Wiele oor die nuwe Porsche Panamera wat internasionaal bekendgestel is, gaan ry met Ford se Ranger Wildtrak-bakkie en spandeer tyd met Land Rover se Discovery Sport.
Hazumi verloor sy sprankel met nuwe enjin
Die binneruim is ergonomies uitgelê en met ʼn fantastiese spesifikasievlak, maar die leerbekleedsel en enjin stel teleur.
Merc-bussie kry rissies in sy enjin
Mercedes het wel nou daai einste bussie opgeknap met ʼn paar nuwe luukshede.
Hemel op aarde …
Die knikke en draaie in die pad maak ons nie bang nie, hier is die Porsche baas.
Ford stel beperkte weergawe Ranger bekend
Soos altyd woed die bakkie-oorlog sterker as ooit in Suid-Afrika.