Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor ‘n vinnige sedan – die Mercedes-AMG A35 – en dan ry hulle met Mitsubishi se Pajero Sport.
Só lyk voertuigverkope vir Januarie
Die Nasionale Vereniging van Motorvervaardigers (Naamsa) het die jongste motorverkopesyfers bekend gemaak en dit dui op ʼn ekonomie wat nog swaar trek.
Triumph se nuwe Speed Triple 1200 RS
Die Speed Triple is nie net die vorige fiets met nuwe verfwerk nie.
Wiele2Wiele ry met Suzuki se Baleno, Vitara Turbo
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Suzuki SA se verkoopsyfers wat in 2020, te midde van die Covid-19-pandemie, toegeneem het en gaan ry dan ook met hulle Baleno en Vitara Turbo.
Toyota Hilux – baie naby aan volmaak
Oral waar jy ry kyk mense om en wys in jou rigting.
VW se baanbrekerbus…
Die Caravelle se tweekleur-afwerking verseker dat ʼn tikkie nostalgie behoue bly terwyl die moderne kajuit en afwerkings die kombi in die 21ste eeu inlui.
KTM se 890 Duke bekend gestel
Die KTM 890 Duke se voorganger het as “Die Skalpel” bekend gestaan. Nou hoe maak jy ’n skalpel nog skerper?
Porsche brei sy Taycan-reeks uit
Porsche gaan nou dié reeks uitbrei met die toevoeging van ʼn agterwielaangedrewe intreemodel.
Audi se super S6 wen los hande
Op die pad is waar die koeël deur die kerk is.
Wiele2Wiele ry met Honda se WR-V
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die Honda WR-V waarmee hulle tydens die feesseisoen rondgerits het en gaan kyk na die hoogtepunte, laagtepunte en inspirasie-oomblikke van die 2021 Dakar-veldtydren.
Sleeptoets: Pajero Sport ʼn puik sleepgenoot
Die Pajero Sport het om verskeie redes aan my hartsnare getokkel, skryf Brendon Staniforth.
Hoe verbeter jy Isuzu se X-Rider?
Die bakkie bied puik waarde en ongeag wat jy met hom wil doen, is daar waarskynlik ʼn model in die reeks vir jou.
Kia teen Renault: Wie kraai koning?
Ons vergelyk Renault se Duster met Kia se Seltos.
Yamaha Ténéré 700: T7-konsep eindelik hier
Hier was ’n liggewig, eenvoudige motorfiets waarmee jy op wêreldreise sou kon gaan met die bewese betroubaarheid van ’n Yamaha.
Na hierdie voertuie sien ons uit in 2021
2020 was nie ʼn slegte jaar vir voertuie nie, ten spyte van Covid-19.
Sandero nie meer beste waarde vir geld
Renault het nou ʼn Sandero Techroad bekendgestel … ʼn beperkte weergawe van die Sandero om ʼn bietjie beter waarde te bied.
Padlangs: Ranger XL opgeknap
Op die pad is dit vinnig duidelik dat die Ranger ʼn lekker reismaat gaan wees.
Padlangs: Berge en grasgroen velde…
Die doel van die ekspedisie was om meer tyd met die Land Rover Defender deur te bring, grootliks op grondpaaie – en om saam met Kingsley Holgate en sy span kos by twee minderbevoorregte skole uit te deel.
BMW 4-reeks: skoonheid of ondier?
Daar is by die internasionale bekendstelling behoorlik op sosiale media uitgevaar oor hoe lelik die voertuig is. Brendon Staniforth gee sy indrukke.
Motorfietse: 2020 se bestes en wat in 2021 wag
Die inperking het ’n verbasende goeie uitwerking op motorfietsverkope gehad.