Soos mense minder en minder sedanmotors koop, skuif hulle oor na sportnutse toe.
Mahindra Pik up: ‘Ek is versot op ʼn lelike eendjie’
Dís hoekom ons gaande is oor die nuwe Mahindra Pik up 4×4.
Wiele2Wiele: Ons praat oor Jeep, Audi en Ford
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor drie uiteenlopende voertuie: Van die vinnigste produksiesportnutsvoertuig wat nog gebou is tot ʼn besigheidsklas-sedan tot ʼn opgepompte buksie.
Lexus se nuwe IS-sportsedan ‘belowend’
Lexus het so pas sy nuutste IS-sportsedan digitaal aan die wêreld gewys.
Ford se Figo Freestyle vrygestel
Die Ford Figo is ʼn buksie wat puik waarde vir geld bied en gereeld misgekyk word.
Audi se nuwe besigheidsklas
In ʼn taai mark waar Audi se verkope globaal met 25,9% jaar op jaar afgeneem het, moet hulle nou slim werk om die wiele aan die rol te hou.
Tien jaar later en die Amarok kraai steeds koning
Daar is een rede hoekom die Volkswagen my hart steel elke keer as ek met hom ry.
Hyundai se nuwe Venue stof die res uit
Die splinternuwe Hyundai Venue is vir my ʼn lekkerder kar as die T-Cross. Én hy’s goedkoper.
Wiele2Wiele bekyk ʼn ikoniese motor, Mahindra en Honda
Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.
Pap battery? Kry jou motor só weer aan die gang
Tydens die nasionale staat van inperking het baie van ons motors lank stilgestaan, wat die battery kon laat pap raak en verhoed dat jou enjin kan aanskakel.
Honda en Suzuki: Wie beïndruk met klein sedan?
Kom ons kyk hoe vergelyk Suzuki se groter Ciaz met die piepklein Amaze.
Die motorfietsbedryf is oop vir sake
Covid-19 gaan vir die afsienbare toekoms ʼn groot invloed hê op ons daaglikse optrede. Motorfietsry is een van die beste maniere om sosiale isolering te beoefen, en persoonlike vryheid te geniet, skryf Brian Cheyne.
Twee vuurwaens … kan Volkswagen die BMW klop?
Maroela Media het die Volkswagen Golf R met die BMW X2 M35i vergelyk.
Die perfekte werkesel?
Die Kia K2700 is pure werkperd, skryf Brendon Staniforth.
Isuzu mu-X opgeknap
Die Isuzu mu-X, ʼn mededinger vir Toyota se Fortuner, Ford se Everest en Mitsubishi se Pajero Sport, kan nou sy voetspoor in die mark effe dieper trap.
Luister: Wiele2Wiele ry met die Atos
Hierdie week ry die Wiele2Wiele-span met Hyundai se klein Atos-buksie, wat al ‘n paar toekennings ingepalm het.
Honda se veeldoelige voertuie die beste?
Die Honda BR-V gaan nie jou beursie knak nie en sal vir jare en jare hou, skryf Brendon Staniforth.
Kaalfiets met karakter
Dit is ’n ongelooflike lekker fiets om mee te ry en ek sal dag in en dag uit kan pendel met hom, skryf Brian Cheyne.
Is dit nou die beste tyd om ʼn motor te koop?
Verskeie faktore kan die koop van ʼn nuwe voertuig nou moontlik baie aanloklik maak.
Die baas van alle plase!
Ek het ʼn hele wyle terug ʼn week met een van die mees asemrowende voertuie ooit deurgebring, skryf Brendon Staniforth.