Die Zondo-kommissie se openbare verhore sal binne die volgende maand hervat.
Lees meerAlles vir Woensdag 3 Junie 2020
Studentehulpskema gaan amper R2 miljard afskryf
Dié skuld is moontlik afkomstig van vorige NSFAS-begunstigdes wat kan betaal, maar nie doen nie.
Ma vas vir moord op sesjarige
Die ma het aanvanklik aan polisie gesê haar kind is uit die kar ontvoer.
Luister: Griekwagebed – Psalm 130
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Vuurwapenamnestie toe nie verleng
Intussen beweeg die hernuwing van vuurwapenlisensies teen ʼn slakkepas.
Vrystaatse boer kry 427 jaar tronkstraf vir bedrog, diefstal
Die klagte volg nadat Loggenberg meer as 2 000 beeste wat nie aan hom behoort het nie, verkoop en die geld op homself bestee het.
ToekomsVenster: Die krag van Pinkster
Ons het krag, die omvattende bemagtiging van God se Gees.
App kom tot leerders met ernstige gestremdhede se redding
“Ons gaan seker maak dat ons saam met die ouers en onderwysers van Alma Skool waghou oor hierdie spesiale kinders.”
Die wêreld in foto’s – 3 Junie 2020
Só geniet Italianers die bekende kunswerke in Florence.
MT Steyn-standbeeld binnekort van kampus verwyder
Die UV het aangedui dat hy solank die nodige reëlings vir die hervestiging van die standbeeld gaan tref.
Covid-19: Gedwonge kwarantynregulasies geskrap
Die regulasies, wat as “irrasioneel en drakonies” bestempel is, was daarop gemik om almal wat positief vir Covid-19 toets onder verpligte staatskwarantyn te plaas.
Sukkelende boere wag steeds vir antwoord oor noodfonds
Van dié boere moes hul werkers afdank of boerderyaktiwiteite staak weens Covid-19.
Wolkskool op radio: Ons geskiedenis
Rudi de Beer, die departementshoof van Laerskool Du Preez Van Wyk op Bronkhorstspruit, verduidelik hoekom hierdie vakrigting steeds vandag noodsaaklik en relevant is.
Tulbagh-moord: Verdagtes dán in die hof
Roelof Botha se liggaam is Maandag gevind.
Bloedvlakke in Wes-Kaap gevaarlik laag
Traumagevalle het die afgelope paar dae weer begin toeneem, wat lei tot ʼn groter aanvraag na bloed.
‘Suidooster’ se Bennie ʼn vars bries op die kassie
“Deur te sê wat ander mense nie kan sê nie, lewer hy eintlik kommentaar – wat ander karakters nie kan doen nie.”
ANC-burgemeester in sop oor ‘nasionalisering-twiet’
“Geen siening of idee wat die ineenstorting van die ekonomie steun, is ʼn beleidsposisie van die ANC nie.”
Buurtwagte: Versetpatrollie beplan
AfriForum verwag boonop ʼn toename in misdaad gedurende vlak 3 van die afsonderingstydperk.
Ma se ouerskaptruuk loop vreeslik skeef
ʼn Ma, wat gedink het sy het met ʼn baie slim ouerskaptruuk vorendag gekom, kon 15 minute later nie haar oë glo nie.
Sigarette op weermagvoertuig versteek
Die verdagte het ʼn amptelike weermagvoertuig gebruik om die bokse te vervoer.