Voormalige Disney-aktrise maak geskiedenis, terwyl groot Hollywood-name nie die kortlys vir “televisie se Oscars” gehaal het nie.
Kate Middleton se kleinsus verwelkom derde spruit
Die jonger suster van Kate Middleton, die hertogin van Cambridge, het luidens mediaberigte ’n paar weke gelede stil-stil haar derde kind verwelkom.
James Bond-musiekman sterf
Dié Britse komponis, wat veral bekend is vir die komposisie van die ikoniese temamusiek vir die James Bond-rolprente, is Maandag in die ouderdom van 94 dood.
Omroeper Kevin Savage oorlede
Die radio-omroeper Kevin Savage is Saterdag in die ouderdom van 69 oorlede.
Lea Vivier leef met empatie vir karakters, mense
Deur die jare het dié aktrise haar op die Suid-Afrikaanse televisie kom tuismaak en droom nou daarvan om baanbrekerswerk in die plaaslike vermaakbedryf te doen.
Hollywood: Drie Michael Jackson-liedjies van stromingsdienste geskrap; nog planne vir ‘Stranger Things’
Ná verskeie klagtes dat die stem wat in dié trefferliedjies gehoor kan word, nie dié van Michael Jackson is nie, is dit van stromingsdienste verwyder.
Verander hoe jy dink voordat jy verander hoe jy lyk
Talle Suid-Afrikaners se verhouding met kos en hul gewig is stram. Daar word lekker geëet en nóg lekkerder belowe om die volgende dag, week of maand eetgewoontes aan te pas.
Bernice West spog met splinternuwe album
“Soen my op my Mond”, ʼn enkelsnit wat sy vroeër vanjaar saam met Ilán van Staden, met wie sy die verhoog in Die Gelofte deel, uitgereik het, is ook op die album beskikbaar.
Paryse modeweek: Oscar-wenner hou lyf model; Kardashian-kind steel kollig
Die Paryse modeweek vind twee keer per jaar in die Franse hoofstad plaas en sluit modeparades vir pasklaar (“ready-to-wear”) sowel as Haute Couture-versamelings in.
Christel van den Bergh en David Louw nóg ’n seuntjie ryker
Die akteurspaartjie Christel van den Bergh en David Louw het vandeesmaand ’n tweede seuntjie verwelkom.
Riaan Benadé en sy ‘Baps’ verwelkom hul eerste baba
“Welkom my skat!”
Foto’s: Kate se Wimbledon-modes slaan ʼn kishou
Hoewel die werklike aksie by Wimbledon op die tennisbaan is, steel Kate Middleton se teenwoordigheid dikwels die kollig. Hier is vyf van haar bekendste Wimbledon-uitrustings.
Sepiester help klein dorp se kunstenaars om hul stories te vertel
“Dit was hartroerend om te sien hoe hard die deelnemers werk, hoe passievol hulle is en hoe gedrewe hulle is om die storie van hulle dorp te vertel.”
Musikant stort ineen op verhoog
Carlos Santana is ná die voorval in Detroit na ʼn hospitaal geneem.
Voormalige kinderaktrise haak stilletjies af
Die rooikop het dié nuus op haar verjaarsdag bevestig.
Internet-ster kry eie TV-program
‘Trend’ is ’n op-en-wakker-leefstylprogram waartydens dié rooikop internet-pretpersoonlikheid met verskeie bekendes onderhoude voer, nuwe tendense bespreek en ’n paar lewenswaarhede op die kassie deel.
Dié akteurs in ‘Spoorloos 4’ te sien
ʼn Vrou wat verdwyn, spoke uit die verlede en ʼn raaisel wat opgelos moet word. Dít is van die naelbyt-aksie wat in ‘Spoorloos: Die eiland’ op kykers wag.
‘Nêrens, Noord-Kaap’ se susterproduksie weer op die planke
Antoinette Louw, Milan Murray en Cintaine Schutte keer van 21 tot 23 Julie ná jare na hul geliefde karakters terug om die storie nuwe lewe te gee.
Foto’s: Margot Robbie en Ryan Gosling poppie-paartjie in nuwe ‘Barbie’-fliek
Nuwe foto’s op die stel van die komende ‘Barbie’-fliek het die internet die afgelope naweek behoorlik aan die gons gehad.
Erns Grundling verken nóg ’n pelgrimstog
Erns Grundling het die Klein-Karoo, Langkloof en Tuinroete platgestap in die vyfde aflewering van dié gewilde program.