Nie net sal talle gunstelingkunstenaars weer op die verhoog te siene wees nie, maar daar is ʼn paar nuwe stemme wat vir die eerste keer vanjaar deel van die Afrikaans is Groot-familie is.
Video: Juanita du Plessis spog met haar eie produkreeks
“Ek wil graag hê dat vroue dit in die oggend moet aansit en moet onthou dat hulle hoog moet vlieg.”
Bekkige wysneuse terug vir nog ʼn seisoen van ‘Kyk wie praat’
“Ek is een van daardie mense wat verskriklik hard baklei daarteen om oud te word, ek wil die kind in my wakker hou.”
Nightbirde se nalatenskap leef voort in lied
“Ons hoop mense voel haar teenwoordigheid, hoop, geluk en vreugde deur te onthou dat Jane nou hoog vlieg sonder enige pyn.”
Video: Vreugdevuur brand toe Bobby ‘Spoorloos’-hoofrol kry
“Ek wou nog altyd ʼn ernstige rol gespeel het en toe gebeur dit gouer as wat ek verwag het.”
Liezel Pieters oor haar liefde vir Bosveld, Afrikaans
“As ons nie vandag na ons diere gaan begin omsien nie, gaan ons dit nie eendag met ons kinders kan deel nie.”
Oorsaak van ‘Godfather’-akteur se dood bekend
Die akteur is intussen in die Eden Memorial Park in Kalifornië begrawe – die finale rusplek van menige Hollywood-bekende.
Hollywood: ‘Top Gun: Maverick’ is tops, Ricky Martin het huismoles
Die internasionale sukses van die rolprent is ’n deurbraak vir Tom Cruise en sy 40 jaar lange loopbaan.
Springbok Frans Malherbe verloof
Die Springbokke se oorwinning teen Wallis is nie Frans Malherbe se enigste onlangse hoogtepunt nie.
Comic-Con keer vir die eerste keer terug
“Daar gaan moontlik trane van blydskap oor die terugkeer wees, dis baie emosioneel.”
‘Getroud met rugby’-aktrise spog eersdaags met pienkvoet
“Ek is baie opgewonde, dit is vir ons ’n groot seën. Ek wil net die beste hiervan maak.”
Tasché en Angelique pak mekaar in bokskryt
“Die hele idee en konsep daaragter is om die geveg in die kryt te hou. Dit hoort nie in huise en tussen families nie. Die stryd hoort in die ring, nêrens anders nie.”
‘Bennifer’ ʼn getroude paartjie agtien jaar later
Jennifer Lopez heet nou amptelik “Jennifer Lynn Affleck”.
Francois van Coke maak nou sy eie klein rebelle groot
“Toe ek jonger was, het ek gehoop ek gaan vroeër dood, nou het ek rede om langer te lewe.”
Hollywood: R. Kelly verloof, die Kardashians keer weer kassie toe
“Ons het ’n besonderse band en is verlief. Robert is nie die monster wat die regering hom uitgemaak het om te wees nie. Die Robert wat ek ken, is baie sag, oulik en goedhartig.”
Safta-nominasies: Afrikaanse oes lyk goed
Die benoemings vir die 16de jaarlikse Saftas is bekendgemaak en die Afrikaanse inhoudskeppers het nie teleurgestel nie.
Corlea Botha spog met nuwe ring aan haar vinger
“Die weer was lieflik, die uitsig was idillies en die oomblik was perfek. Ons is baie gelukkig en opgewonde.”
Hof verwerp Heard se versoek vir nuwe verhoor
Die aktrise Amber Heard versoek onder meer dat die hof die jurie-uitspraak in die lastersaak tussen haar en Johnny Depp tersyde stel.
Foto’s: Akteurs deel beste ‘Dinge van ʼn kind’-herinneringe
“My wildste drome het voor my oë afgespeel en ek sal altyd vir Mart soos ʼn hangertjie om my nek, naby my hart, hou.”
Jane Goodall kry eie Barbie-pop
“Ek sê al lankal dat meisies nie net filmsterre en sulke goed wil wees nie.”