ʼn Sewejarige is in die passasiersitplek aangetref.
Vreemd
Watter piesang sou jy verkies?
Verkies jy jou piesangs nog effe groen, bruin, sappig of iets in die middel?
Hof toe oor Neil Armstrong se maanstof
“Aan Laura Ann Murray – Baie sterkte – Neil Armstrong Apollo 11”.
Video: Beer kom kuier in die borrelbad
ʼn Man se middagplanne is skielik omgekrap toe ʼn beer in sy borrelbad geklim, sy Margarita-skemerkelkie gedrink en onder ‘n boom gaan lê en slaap het.
Man koop $1 miljoen se speelgoed voor Toys R Us toemaak
Die speelgoedwinkel Toys R Us in Amerika het verlede week Vrydag sy laaste winkels toegemaak, maar ʼn anonieme man het eers $1 miljoen (meer as R13,7 miljoen) se speelgoed gekoop.
Video: Tuimeltreinpret in die sitkamer
Sy kraai van die pret in dié video waar haar pa ʼn tuimeltreinrit so realisties as moontlik in hul sitkamer probeer namaak.
Man beseer toe ‘loerkamera’ ontplof
ʼn Man is beseer toe ʼn kamera op sy skoen, wat hy wou gebruik om onder vroue se rokke in te loer, ontplof het.
Video: Waar kom ʼn truspieëltjie vandaan?
Die truspieëltjie is ʼn vertroueling as jy veiligheid nastreef – ʼn manier om te sien of daar aankomende verkeer is of selfs om kattekwaad op die agterste sitplek dop te hou. Maar waar kom dit vandaan?
Rot verslind byna R243 000 kontant in kitsbank
Tegnici het letterlik ʼn rot geruik toe hulle ondersoek ingestel het waarom dié kitsbank nie meer wou werk nie.
Video: Vrou dag dis ʼn bom in die pos
Facebook-gebruikers lag saam met ʼn vrou wat die polisie ontbied het toe sy gedink het ʼn bom is by haar afgelewer.
Video: Polisiehond wys hoe KPR gedoen word
Dié polisiehond het bewys hy is die regte maat om by jou te hê in ʼn noodgeval!
Foto’s: Wêreld se lelikste brak aangewys
Persone wat jaarliks hul honde vir dié kompetisie inskryf spog met die brakke se “onvolmaakthede” – sommige het nie ʼn pels nie, ander het tonge wat uithang …
Draf op die strand word toe tweeweke-nagmerrie
ʼn Vinnige draf op die strand het vir dié 19-jarige ʼn nagmerrie van twee weke geword.
Video: 15-jarige bedorwe brokkie kla oor $1 000-sakgeld per maand
Nicolette erken sy is ʼn “bedorwe brokkie”. Haar ma het onlangs haar sakgeld van $5 000 tot $1 000 per maand verminder en sy het toe by Dr. Phil gaan aanklop.
Video: Chameleon in skreeusnaakse Buffelsfontein-advertensies
Sosialemediagebruikers is gaande oor dié manne se twee advertensies om hul jongste produk te bemark.
12-jarige bel polisie twee keer – oor slaai
ʼn 12-jarige seun het die polisie twee keer gebel omdat hy slaai moes eet.
Luislang wurg man byna tydens selfie
Inwoners het hul selfone omhoog gehou om die gebeurtenis te fotografeer en omstanders het ook nadergestaan om seker te maak hulle verskyn ook op die foto’s.
Video: 13-jarige se optrede verstom
‘n Video van die 13-jarige Courtney Hadwin se optrede is binne ʼn week reeds byna 23 miljoen keer op YouTube gekyk.
Video: Suzelle DIY gee winterwenke
As jy een is wat so gemaklik en warm as moontlik in dié wintermaande wil bly, het Suzelle DIY net die truuks vir jou!
Man sterf toe ma se kis op hom val
ʼn 40-jarige man is dood toe sy ma se kis op hom geval het.