Mia Aflalo is maar net vyf jaar oud, maar sy het reeds haar merk gemaak in die modebedryf met haar haredos.
Vreemd
Is sy die wêreld se oudste?
Sy is nooit getroud nie en het ook nie kinders nie.
Die storie agter die sirkels in landerye langs N2
Die sirkels kan gesien word tussen koringlande op die plaas Boontjieskraal langs die N2 op pad na Riviersonderend vanaf Kaapstad.
Dalk die kwaadste bruid ooit?
Die troue is intussen gekanselleer en die vrou meen haar vriende en familie het haar almal “in die rug gesteek”. Sy blameer hulle ook vir die verhouding wat skipbreuk gely het.
Optiese illusie: Piramide of gat in ʼn pilaar?
‘n Lekker kopkrapper- optiese illusie om jou week mee te begin!
Die krokodil en die swembad-noedel
Hier is een krokodil wat beslis weet hoe om die lewe te geniet!
Tiener beseer toe skaap op hom val
Die tiener het saam met vriende op ‘n berg gaan stap toe ‘n skaap skielik op hom geval het.
Avontuurlustig? Maatskappy wil jou betaal om om die wêreld te reis
Is jy avontuurlustig met ʼn liefde vir jenewer? Dié maatskappy sal jou betaal om binne 80 dae (of minder) om die wêreld te reis.
‘Tinkerbell’ van vlug afgeskop
Aldus die lugredery wys dié voorval waarom hy ʼn beperking wil plaas op alkoholverkope by lughawens, waaronder ʼn beperking van twee drankies per passasier
Kraaie ruim op waar morsjorse rommel strooi
ʼn Pretpark het kraaie aangestel en die voëls geleer om klein stukkies gemors en sigaretstompies op te tel.
Sesjarige koop, koop, koop met mamma se kaart
ʼn Sesjarige het op ʼn aanlyn inkopietog gegaan – sonder haar ma se medewete.
Foto’s: ‘Belaglike’ strooimeisie-modes deur die jare
ʼn Strooimeisie moet nooit die aandag van die bruid aftrek nie. Dit lyk egter of sommige bruide twyfelagtige modes vir hul strooimeisies beproef …
Man se fooitjie-idee het meeste warm onder die kraag
ʼn Facebook-gebruiker wat sy idee vir ʼn fooitjie in ʼn restaurant op dié sosialemediawebwerf gedeel het, het meeste persone (veral enigiemand wat al ʼn kelner was) warm onder die kraag.
Papegaai vloek haar redders
ʼn Papegaai wat op ʼn dak vasgekeer was, het brandbestryders kru taal toegesnou toe hulle haar wou red.
Die geheim van die gesteelde skildery
Mense wat hulle geken het, is huiwerig om te dink dat hierdie stil, vriendelike egpaar, ʼn voormalige onderwyser en spraakterapeut, só kunswerk sou kon steel.
Oues ontsnap om ‘heavy metal’-konsert by te woon
Twee mans, onderskeidelik 58 en 59 jaar oud, het uit ʼn tehuis ontsnap om een van die grootste “heavy metal”-konserte in Duitsland by te woon.
Honde moet skoene dra, sê polisie
Die polisie verduidelik dat jy die agterkant van jou hand vir vyf sekondes bo die grond moet hou om te bepaal of dit te warm is. “As dit te warm is vir jou hand, dan is dit te warm vir ʼn poot!”
Vlieg verongeluk domino-wêreldrekordpoging
ʼn Wêreldrekordpoging vir mini-domino’s is in die wiele gery toe ʼn vlieg die teëltjies vroegtydig omgestamp het.
Video: Stap binne-in Van Gogh se Sterrenag-skildery rond
Maak seker jy kyk die video op volskermgrootte en “stap” in die dorpie rond deur jou slimfoon te draai om rondom jou te kyk of gebruik jou muis as jy op ʼn rekenaar is.
Identiese tweeling trou met identiese tweeling
Twee stelle identiese tweelinge trou hierdie naweek met mekaar.