Hy moes ʼn volledige mediese toets afgelê het voordat hy die groen lig vir dié waaghalsige verjaardagviering gekry het.
Vreemd
‘Eerlike’ doodsberig laat die wenkbroue lig
ʼn Vrou se doodsberig deur haar kinders het ʼn slegte wending geneem.
Video: Vrou ry met stampkarretjie op die snelweg
Die vrou het doodluiters met haar pienk stampkarretjie op ʼn besige snelweg gery.
Wegneemkos bestel sodat afleweraar spinnekop kan takel
ʼn Vrou was só bang vir spinnekoppe, dat sy besluit het om wegneemkos te bestel sodat die afleweraar haar kan help!
Moet-sien-video: Gimnaste het beoordelaars en gehoor gaande
Die dansgroep Zurcaroh het hul akrobatiese toertjies op America’s Got Talent vertoon en hulle het die beoordelaars verstom en die gehoor staande gelaat.
Slimste uitvindings vir almal
Dié uitvindings is só handig, dit behoort oral beskikbaar te wees!
Byna R400 000 vir twee spanspekke
Twee spanspekke is vir 3,2 miljoen yen (ongeveer R370 000) in Japan verkoop.
Moenie dié foto’s glo nie!
Sy foto’s is ‘n waarskuwing aan persone wat nog nie gewoond is aan die internetkultuur nie, en gretig is om alles te deel en te versprei. “Hou op om alles te glo wat jy aanlyn sien,”
Gesin vind miljoene rand se skat in ʼn skoenboks
Mens hoor gereeld van iemand wat iets vir ʼn paar rand in ʼn tweedehandsewinkel koop en dan later uitvind dit is eintlik uiters waardevol. Dit het onlangs weer gebeur.
Foto’s: ‘Mooiste’ agtjarige tweeling ʼn groot treffer
ʼn Identiese tweeling, Leah Rose en Ava Marie Clements, het sommer kort ná hul geboorte al komplimente gekry oor hul natuurlike skoonheid, maar hul ma het nie dié reaksie verwag van modelagentskappe en die publiek (positief en negatief!) nie.
Video: Maak ʼn teddie binne twee minute
Leer in dié video hoe om ʼn oulike teddie binne enkele minute te maak.
Ouers hof toe om 30-jarige seun uit hul huis te skop
ʼn Welgestelde egpaar het ʼn hofsaak gewen om hul 30-jarige seun te dwing om sy ouerhuis te verlaat.
Die man wat meer as 2 miljoen babas gered het
Oor 63 jaar het James Harrison, met sy seldsame bloedgroep, meer as 2 miljoen ongebore babas se lewens gered.
Video: Honde se reaksie op ‘worsie’ laat almal skater
“Hulle verstaan Afrikaans heeltemal. Hulle woordeskat beïndruk ons altyd ongelooflik baie.”
Video: Barbie se grootste aanhanger
In ‘n pienk kombuis, in ‘n pienk woonstel, maak Barbie se grootste aanhanger pienk roereier op ‘n pienk broodjie met pienk koffie…
Ma verander seun se naam ná spelfout op tatoe
ʼn Ma wat ʼn spelfout in haar tatoe opgemerk het, het besluit om eerder haar seun se naam te verander om daarby aan te pas.
Dié vlermuis weeg net 5 g
ʼn Dwergvlermuis met ʼn liggaamsgewig van slegs 5 g is onlangs amptelik aangewys as Afrika se kleinste saalneusvlermuis.
Gesin se waghond is toe eintlik ʼn beer
Eers toe die “hond” se aptyt al hoe groter geword en hy op twee bene begin rondloop het, het die gesin onraad vermoed.
Yanni of Laurel? Klankgreep het almal aan die stry
Wat hoor jy? “Laurel” of “Yanny”?
Hond skiet per ongeluk sy eienaar
ʼn Hond het per ongeluk sy eienaar in die been geskiet, toe die twee op ʼn rusbank gespeel het.