Foto’s van die brug het onlangs soos ʼn veldbrand op sosiale media begin versprei.
Vreemd
Spoedboete – want hulle ry te stadig!
Twee bestuurders is beboet omdat hulle stadiger as die minimumspoed op die snelweg gery het.
‘Game of Thrones’-kasteel te koop
ʼn Kasteel in die noorde van Ierland, wat in die gewilde televisiereeks ‘Game of Thrones’ te sien was, is te koop.
SA’ners kom nie mas op in tenkresies nie
Die Suid-Afrikaanse span kon in 2018 nie die mas opkom tydens ‘n jaarlikse tenkresies in Rusland nie.
Video: Pa, ek is hier vir jou
ʼn Hartroerende advertensie van ʼn seun wat vir sy pa sorg, word weer wyd op sosiale media versprei.
Dieretuin verf glo donkie om soos sebra te lyk
ʼn Dieretuin in Egipte ontken dat hy swart strepe op ʼn donkie geverf het om dié soos ʼn sebra te laat lyk.
Mapstieks! Mamma-eend met 76 kleintjies verstom
ʼn Foto van ʼn eend met ʼn allemintige 76 baba-eendjies word wyd op sosiale media gedeel, telkens met die reaksie: “Hoe is dit moontlik?”
Video: Die eekhoring wat so lekker kon ski
Ná byna vier dekades kom vertonings van ʼn eekhoring wat kan ski, tot ʼn einde.
Foto’s: Baba spog met mooiste haredos
Meeste mense sou wat wou gee vir ʼn haredos soos die een waarmee dié ses maande oue baba spog!
Video: Die wêreld se eensaamste man
Die man, vermoedelik in sy 50’s, bly al 22 jaar lank alleen en het geen kontak met die buitewêreld nie.
Egpaar hoef nie Van Gogh-huis oor te verf nie
Hulle het dié ontwerp gekies omdat dit hul volwasse seun, wat outisties is, glo “kalmeer”.
Foto’s: Koekies kry haar uit die tjoekie
ʼn Mopshond (“pug”) is uiteindelik tuis nadat ʼn polisiestasie ʼn “inhegtenisnemingsfoto” van die woef op sosiale media gedeel het.
Video: Politici ondersteun onwetend valse kinders-met-gewere-program
Die Britse komediant Sacha Baron Cohen se nuwe program, “Who is America”, wys hoe Amerikaanse Republikeinse kongreslede vermoedelik om die bos gelei word om ʼn valse program, “Kinder Guardians” te ondersteun wat ten doel het om skoliere te bewapen
Ondersoek ingestel oor dronk seemeeue
Hulle het boonop almal na bier geruik en reddingsbeamptes het bepaal dat die voëls inderdaad besope is.
Slim vang sy baas in ontsnapkamer
Tydens die speletjie is ʼn mens veronderstel om uit ʼn ontsnapkamer te breek, maar dié inbreker kon nie die raaisels baasraak nie.
‘Geen spyt’ oor Wêreldbeker-tatoeflater
“Dis iets wat ek die res van my lewe gaan onthou!”
Parkeerkaartjie uiteindelik betaal … 44 jaar later
ʼn Man het só skuldig gevoel dat hy uiteindelik ʼn 44 jaar oue parkeerkaartjie betaal het.
Enorme avokado’s op Australië se rakke
Die helfte van een van die avokado’s kan oor nege roosterbroodjies gesmeer word.
Gedig: Die laaisel van die sonbesie
“Sonbesie, wat het jy vil my te sê?” George Weideman se gedig, “Die laaisel van die sonbesie”
Giftige boeke in biblioteek gevind
Die drie seldsame boeke is bedek met ʼn dodelike gif.