Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) ondersoek bewerings dat werknemers van die departement van binnelandse sake saam met sindikate werk om onder meer asielaansoeke te vervals.
Soekresultate vir: KwaZulu-Natal
Polisie in KZN waarsku teen ‘opruiende uitlatings’
Die polisie in KwaZulu-Natal sê hy het reeds planne gereed om inwoners voor, tydens en ná die komende verkiesing te beskerm en is gerat om op enige gebeurtenis te reageer.
Trokdrywer gevonnis vir botsing wat 20 eis
ʼn 30-jarige vragmotorbestuurder is gevonnis in verband met ʼn botsing in 2022 wat die lewens van 20 mense, van wie die meerderheid skoolleerders, geëis het.
Min vertroue in politici, instellings om korrupsie te pak
“Dit is opvallend dat tussen 600 en 700 respondente se ervarings met korrupsie uit hul interaksie met amptenare spruit.”
Polisie skiet ses in KZN dood
“Die polisie in KwaZulu-Natal bly daartoe verbind om wette te handhaaf en af te dwing. Verdagtes wat die gesag van die staat uitdaag deur op polisiebeamptes te skiet, sal self onder skoot kom.”
‘Ons baanbrekersbeleid sal SA voortdryf,’ sê MKP
Die party beplan ʼn groot saamtrek in Soweto kort voor die verkiesing.
Riool stroom in KZN-strandmere in
Kommer neem toe oor die hoeveelheid onbehandelde rioolvuil wat in die see langs die suidkus van KwaZulu-Natal beland. Toetse het ook gewys dat daar steeds E. coli by Margate en Ramsgate se strande teenwoordig is.
Veiligheid en die 2024-verkiesings: ʼn Intelligensie-analise
Dit sou ook verkeerd wees om vooraf, sonder konkrete bewyse, enige party te beskuldig van definitief beplande kwade dade. Dit gesê, wys die geskiedenis van Julie 2021 en die klowings en frustrasies heersend in die land een ding: beplanning vir die veiligheid van self, gesin en eie gemeenskap, is noodsaaklik.
Kan Suid-Afrika koalisie?
ʼn Ander moontlikheid (wat nog nie in die media baie oorweging geniet het nie) is die moontlikheid dat die ANC nie in die twee weke wat daarvoor toegelaat word, ʼn koalisieooreenkoms gesluit kan kry nie.
MKP kry dalk naasmeeste stemme in KZN
Só vaar die land se grootste partye indien die verkiesing op 10 Mei plaasgevind het.
Ego’s, magsbeheptheid kan koalisies laat struikel
Dit blyk dat dienslewering vir Suid-Afrikaanse kiesers al belangriker word en selfs hul lojaliteit teenoor ʼn bepaalde party troef. Tog wys navorsing dat baie Suid-Afrikaners nie ten gunste van koalisieregerings is nie.
Gholf: Mcllroy op Schauffele se spoor
Die Noord-Ier, wat die toernooi in 2010, 2015 en in 2021 gewen het, het die derde ronde foutloos in 67 houe voltooi.
Hof hoor Zuma-verkiesingsaak aan
Verkiesingsowerhede voer aan dat die politikus verbied moet word om aan die verkiesing deel te neem weens ʼn skuldigbevinding in 2021 oor minagting van die hof. Die hof moet oor die saak besluit ná die kieshof in April ten gunste van Zuma beslis het.
Ondersoek na ds. Liezel-moord duur voort
“Ons sal nie toelaat dat Liezel se saak saam met Werner sterf nie. Ons sal vir haar familie bly baklei totdat hulle die antwoorde kry waarvoor hulle al sedert 2021 wag.”
Hoogste hof moet besluit oor Zuma se kandidaatskap
Dis nou vir die land se hoogste hof om te besluit of Jacob Zuma oor enkele weke as kandidaat aan die verkiesing mag deelneem al dan nie.
Twee verdagtes dood ná hoëspoed-jaagtog
Twee verdagtes is Donderdag dood ná ʼn hoëspoed-jaagtog wat in ʼn skietgeveg met die polisie geëindig het.
Herfsbruid 2024: Wen ‘n tweede wittebrood
Skryf in as Herfsbruid en staan die kans om ‘n tweede wittebrood te wen!
Man verdrink in sloot toe pyp bars
Water het die sloot opgevul. Die man kon egter nie vanself uit die sloot kom nie en sy kollegas kon hom ook nie uitgrawe nie.
Forensiese ondersoek na veiligheid van staat se IT-stelsels
Min. Sihle Zikalala sê die ondersoek is weens kommer dat die departement ʼn sagte teiken vir kubermisdade word.
Weg met Zuma as president, gesig van MKP – Khumalo
“Ek skryf aan julle in my hoedanigheid as die president van MKP. Dit is om die onmiddellike verwydering van mnr. Zuma as die gesig van MKP en president van MKP te versoek.”